Flour Power Country Kitchen

Call Contact the business

Flour Power Country Kitchen Flour, Love and Sprinkle of Magic

As jy nou nog nie lus geraak het vir kersfees en my heerlike koekies, gaan ek weer probeerπŸ€£πŸ˜πŸ˜‚
12/10/2026

As jy nou nog nie lus geraak het vir kersfees en my heerlike koekies, gaan ek weer probeerπŸ€£πŸ˜πŸ˜‚

07/10/2026

Nou ja julle, die heerlike kerskoekies het amptelik afgeskop!πŸ‘πŸ‘

Daar is so baie verskillende geure in ons bakke (koffie koekies, soetkoekies, soentjies met lekker konfyt, choc chip, gemmer, oatskoekies, sjokolade, klapper, eat -sum -more koekies en nog vele meer, hou gerus ons dop soos ons bak,
R255 vir 2,5kg en R355 vir 5kgπŸ˜‹πŸ‘ŒπŸ§‘β€πŸ³

04/10/2026
23/09/2026

Halo almal
Ek het goeie en bietjie🀏 slegte nuus....
Ons borde kos elke week gaan bietjie op hold gesit word...
Kerskoekie seisoenπŸ₯🍬 begin amptelik 1 Oktober by my .. ek bak letterlik 3mnde lank, anders kom ek nie deur al bestellings..
Ons groot vrugteboort is ook oppad vir al konfyte en chutneysπŸ‘πŸ’πŸ‡πŸ‰πŸ“, so tussenin doen ons dit ook...
Baie dankie vir almal se ondersteuning met lekker kossies
Hou asb ons posts dop, ek gaan gereeld post oor kersgoedtjies... πŸŽ„πŸŒ²
Dis Vakansietyd! En lekker somer JayπŸ‘πŸ‘πŸ¦‹πŸžβ˜€οΈ
Hou die blad dop vir baie exciting lekkerrrr soetgoedtjies!

Dis ook amper vrugte tyd, heerlike ingelegte persskes, appelkoos konfyt, persske chutney vye konfyt...en nog baie baie m...
20/09/2026

Dis ook amper vrugte tyd, heerlike ingelegte persskes, appelkoos konfyt, persske chutney vye konfyt...en nog baie baie meer🩡

Kersfees is om draai, sit nou al julle bestellings in vir kerskoekies, Koffie, soetkoekies, gemmer koekies, soentjies, m...
20/09/2026

Kersfees is om draai, sit nou al julle bestellings in vir kerskoekies,
Koffie, soetkoekies, gemmer koekies, soentjies, met cherries,kondensmelk koekies, oats koekies en vele meer,
Ons lewer af...
R355 vir 5liter R255 vir 2,5liter.
En ons kan vir julle opmaak in boksies

Heerlike skaaptjoppie met boontjieslaai en beestew met rys.Dis dan so lekker om te eet!🍴πŸ₯©πŸ«˜
18/09/2026

Heerlike skaaptjoppie met boontjieslaai en beestew met rys.
Dis dan so lekker om te eet!🍴πŸ₯©πŸ«˜

This week and next weeks menu... πŸ‘πŸ‘
15/09/2026

This week and next weeks menu... πŸ‘πŸ‘

Die week se heerlike kossies, pigs in a blanket met mash en gravy sousie.Heerlike cheesy papballe en gebraaide worsie en...
09/09/2026

Die week se heerlike kossies, pigs in a blanket met mash en gravy sousie.
Heerlike cheesy papballe en gebraaide worsie en heerlike sousie..πŸ’―

Address

Pretoria
Pretoria
0081

Telephone

+27725610724

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flour Power Country Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Flour Power Country Kitchen:

Shortcuts

Share

Category