Panini Bistro Randfontein

Panini Bistro Randfontein Ons verkoop die lekkerste Italiaanse Paninis en Belgiese wafels. Ons mobiele koswaentjie staan in Homestead laan, by Andre's home centre. Oop tot 18H00

So lekker lui wag die fietsryers vir hulle Panini's by die Ysterfees.
12/11/2016

So lekker lui wag die fietsryers vir hulle Panini's by die Ysterfees.

Kom besoek ons by die FAK Musiekfees vir die lekkerste Italiaanse Paninis en Belgiese wafels.
19/08/2016

Kom besoek ons by die FAK Musiekfees vir die lekkerste Italiaanse Paninis en Belgiese wafels.

10/07/2016

Die Vryfees begin Dinsdag. Ons staan by die Frynge deel by die Universiteit. Hulle noem dit die Rimpel fees. Kom besoek ons vir die lekkerste Panini's en Wafels.

So geniet ons kliente hulle panini's
19/05/2016

So geniet ons kliente hulle panini's

13/05/2016

Ons is more weer in Randfontein, by Laerskool RAM. Kom ondersteun ons, ons verkoop die lekkerste Panini's en wafels op n stokkie.

15/03/2016
Ons laaste dag by die Woordfees in Stellenbosch.
12/03/2016

Ons laaste dag by die Woordfees in Stellenbosch.

Hi mense, koop n kaartjie vir die show.  Dit is om die boere te help. Komaan dit gaan n ongelooflike show wees.
10/02/2016

Hi mense, koop n kaartjie vir die show. Dit is om die boere te help. Komaan dit gaan n ongelooflike show wees.

30/01/2016
25/01/2016

Ons staan more by Ram Laerskool se atletiek by eenkoms. Sien julle daar.

Address

Pretoria
0002

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Panini Bistro Randfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share