Lekker SPYS

Lekker SPYS Spys spysenierdingsdienste lewer 'n groot verskeidenheid van heerlike kos aan verskeie instansies.🥗

01/09/2026
01/09/2026

Het jy geweet?

'n Kampus word nie net aan sy geboue uitgeken nie, maar ook aan sy openbare ruimtes.

Daarom is pleine, binnehowe en wandelroetes van die begin af deel van Akademia se ontwerp.

Dit is die ruimtes waar die alledaagse kampuslewe afspeel en waar studente mekaar buite die lesingsaal leer ken.

01/09/2026

Waarom bou 'n universiteit steeds 'n kampus?

Die antwoord lyk op die oog af eenvoudig, maar raak aan veel meer as lesingsale, koshuise en sportvelde.

Ons jongste Kanton-artikel ondersoek die rol van 'n kampus in die universiteitservaring en waarom hierdie belegging uiteindelik oor mense gaan.

Lees die volledige artikel op Kanton se webtuiste: https://www.kanton.co.za/kanton-nuus/waarom-kampusse-steeds-saak-maak

01/09/2026
Vandag word die jaarlikse WERKGEWERS-KONGRES in die KRAAL op die Sol-tech kampus aangebied waar SPYS weer regstaan met n...
01/09/2026

Vandag word die jaarlikse WERKGEWERS-KONGRES in die KRAAL op die Sol-tech kampus aangebied waar SPYS weer regstaan met n heerlike buffet ontbyt vir besoekers.

Vandag is dit Vonkfees op die Sol-tech plaas waar spys ook almal se dors en honger les dat die vonke spat.
26/08/2026

Vandag is dit Vonkfees op die Sol-tech plaas waar spys ook almal se dors en honger les dat die vonke spat.

Address

16 Duinlewerikstraat
Pretoria
0105

Opening Hours

Monday 06:30 - 16:00
Tuesday 06:30 - 16:00
Wednesday 06:30 - 16:00
Thursday 06:30 - 16:00
Friday 06:30 - 15:00

Telephone

+27861999880

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekker SPYS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lekker SPYS:

Share

Category