Pie Partners

Pie Partners Join Us:**
Become a part of the Pie Partners family and start your journey towards financial independence and community involvement today.

Together, we can make every pie a step towards a brighter future.

NOORDWES, ONS IS NOU OOK HIERVan Groot Marico tot Mafikeng ons kan jou nou ook help met Great Pies! πŸ“ Groot MaricoπŸ“ Zeer...
06/09/2026

NOORDWES, ONS IS NOU OOK HIER
Van Groot Marico tot Mafikeng ons kan jou nou ook help met Great Pies!

πŸ“ Groot Marico
πŸ“ Zeerust
πŸ“ Lichtenburg
πŸ“ Rustenburg
πŸ“ Mafikeng

Of jy nou vir die huis, werk, ’n funksie of sommer net vir jouself bestel n lekker pie is mos nooit ’n slegte plan nie. πŸ˜‰

Kontak ons gerus vir jou orders:
πŸ“ž 084 503 5416

Pie Partners
More than just a pie We’re your Partner! ❀️

ONS IS NOU OOK HIER! Ons kan nou ook in Benoni β€’ Boksburg β€’ Edenvale β€’ Bedfordview β€’ Germiston help met ons Great Pies! ...
06/09/2026

ONS IS NOU OOK HIER!
Ons kan nou ook in Benoni β€’ Boksburg β€’ Edenvale β€’ Bedfordview β€’ Germiston help met ons Great Pies!
Het jy ’n pie craving
Of sommer net lus vir ’n regte lekker pie?
Kontak ons gerus vir jou orders:
πŸ“ž 084 503 5416
Pie Partners More than just a pie We’re your Partner!

Pretoria Noord se Pie LoversAs jou hart n bietjie vinniger klop wanneer iemand se  pie dan moet jy vir Maureen kontakVan...
01/09/2026

Pretoria Noord se Pie Lovers
As jou hart n bietjie vinniger klop wanneer iemand se pie dan moet jy vir Maureen kontak
Van die lekkerste pies in Pretoria Noord en nee, jy hoef nie eers n verskoning te he om een te eet nie. Jou maag het klaar besluit.
πŸ“ž Kontak Maureen en kry jou pie fix!
Pie lovers verstaan mekaar. ❀️πŸ₯§

28/08/2026

Ooo Pietjie van my oooo Pietjie van myπŸ˜‚πŸ”
Pietjie waar wil jy gaan bly?
Vrydagmiddag almal is moeg.
Ons kan net sowel ’n bietjie lag.
Kyk die video. Jy sal verstaan. 😜

26/08/2026

Rustenburg, DANKIE!
Kallie, julle doen goed!
1 356 etes se Pies is ge-order!
Dis nie net n bestelling nie dis. 1 356 mense wat lekker gaan eet!
Baie dankie vir die ondersteuning ons waardeer julle!
Rustenburg, julle weet hoe om n Pie te bestel

25/08/2026

Kallie kom haal more.
Rustenburg toe!
103 bokse = 1 236 PIES!
Dis nie sommer net ’n bestelling nie dis 1 236 keer lekker eet
Well done, Kallie en die Rustenburg span! Julle weet waar om die regte pies te kry. πŸ‘
Wie is volgende?

23/08/2026

TRACY HET DIE STAP GENEEM!
Tracy van Bethlehem het haar eerste groot bestelling van 1 240 Pie Partners pies😳
Sy het nog nie eers geproe nie maar sy het klaar besluit hierdie is die pie wat sy wil he!
Welkom by Pie Partners, Tracy!
Bethlehem en omliggende areas β€” jou groot stap begin hier.
πŸ“ž 084 503 5416

19/08/2026

Moet Moenie
Pie bak het mos ook maar sy reels.
Moet dit so doen.
Moenie dit so doen nie.
En as jy onseker is vra eerder voordat jou pie besluit om sy eie plan te maak

18/08/2026

Rustenburg, maak reg!
Pie Partners is amper in Rustenburg
Ons kan nie wag om vir julle van ons pies te voorsien nie want ons het gehoor Rustenburgers hou van lekker pies. πŸ˜‰
En nou bring ons die lekkerte sommer nader aan julle deur.
Rustenburg julle vrieskaste gaan binnekort n ernstige besluit moet neem. πŸ˜‚πŸ₯§
Pie Partners Easy. Never tasted this good.

14/08/2026

Wil jy ook n ekstra inkomste maak?
Jy het die videos gesien jy weet die pies is goed
Word n Pie Partners agent en maak jou pie geld n verskil.
Stuur Partner op WhatsApp.

Address

Bosveld Park, Bosveld Str Plot 237
Pretoria

Telephone

+27845035416

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pie Partners posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category