Hamlet Dexter Stud

Hamlet Dexter Stud Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hamlet Dexter Stud, Farm, Pretoria, Pretoria.

Waaroor kan n koei nou so diep dink?🤓Sy dink seker aan die groot lewensvrae:“Is die gras aan die ander kant van die draa...
05/08/2026

Waaroor kan n koei nou so diep dink?🤓

Sy dink seker aan die groot lewensvrae:

“Is die gras aan die ander kant van die draad rêrig groener?” 🌱🐄

Of dalk: “Wanneer gaan my eienaar uiteindelik daai lekker lek uitsit?” 🤠




Hamlet Dexter Stud

Golf or Rugby?⛳️🏉🏆    Hamlet Dexter Stud
18/07/2026

Golf or Rugby?⛳️🏉🏆





Hamlet Dexter Stud

Die volgende generasie by Hamlet Dexters.🌱Klein op die bene, groot op persoonlikheid...😄   Hamlet Dexter Stud
05/07/2026

Die volgende generasie by Hamlet Dexters.🌱

Klein op die bene, groot op persoonlikheid...😄



Hamlet Dexter Stud

Sommer net n lekker dexter foto...
30/06/2026

Sommer net n lekker dexter foto...


Groot smiles in die kraal! 🤠Baie geluk aan Hannes en Johan met die aankoop van jul nuwe Dexter-koeitjies!🥳Hierdie dames ...
13/06/2026

Groot smiles in die kraal! 🤠

Baie geluk aan Hannes en Johan met die aankoop van jul nuwe Dexter-koeitjies!🥳

Hierdie dames het nie die plaas verlaat met leë hande nie... hulle het sommer hul toekomstige kalfies ook saamgeneem! 🤰🐄

Mag hulle vir julle baie vreugde, gesonde kalwers en voorspoed bring. Ons sien uit om hulle nuwe avontuur te volg!





🐂🌾 Hamlet se nuutste kalf stel homself bekend…Horatio 👑(Kalfieskraal Nianel × Kalfieskraal Kitshoff)Sterk lyne, mooi naa...
26/05/2026

🐂🌾 Hamlet se nuutste kalf stel homself bekend…

Horatio 👑

(Kalfieskraal Nianel × Kalfieskraal Kitshoff)

Sterk lyne, mooi naam en klaar ’n koning van die kalfhok 😄🍼

Welkom by die Hamlet Dexter familie, kleinbaas!


Moedersdag… vir ’n ma wat weet hoe dinge werk 🐂😄Nuwe verskalf by Hamlet Dexters: 🍼🌾Kalfieskraal Kitshoff × Rosscor Minim...
10/05/2026

Moedersdag… vir ’n ma wat weet hoe dinge werk 🐂😄

Nuwe verskalf by Hamlet Dexters: 🍼🌾
Kalfieskraal Kitshoff × Rosscor Minimoo Litha

🐂 Wel gedaan ou grote!Al die koeie en verse is dragtig. Jy mag nou maar rus… al wil jy nie. 😅
22/04/2026

🐂 Wel gedaan ou grote!

Al die koeie en verse is dragtig. Jy mag nou maar rus… al wil jy nie. 😅

Dexter veiling en skou einde Julie 2026 in Pretoria by Fire & W**e Arena!
18/04/2026

Dexter veiling en skou einde Julie 2026 in Pretoria by Fire & W**e Arena!

06/04/2026

Address

Pretoria
Pretoria
0081

Telephone

+27834537439

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hamlet Dexter Stud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category