21/07/2025
๐
๐๐๐ฎ๐ฅ๐จ๐ฎ๐ฌ ๐
๐๐๐๐
Smelt-in-die-mond-lekkerte!
Fabulous Fudge het hervestig in die hartjie van die Jakarandastad.
Fabulous Fudge word op die "outydse manier" op die stoof gemaak & vir seker jou dat een happie jou sal oorreed om die hele blokkie te eet! ๐
Dit is perfek vir enige geleentheid! Sommer net vir lekker eet of om te gebruik as dankie-sรช-geskenkies vir spesiale geleenthede, soos troues of babatees...
๐ฉท Geure beskikbaar:
โข Traditional
โข Amarula (met regte amarula-likeur)
โข Nougat (met regte nougat-stukkies)
โ๏ธ Kontak gerus vir Marina (082 388 0910) of
Anine (071 686 8354) vir enige navrae of bestellings.
๐ Geleรซ in die Montana area, Pretoria.