05/01/2026
🔥 Ons HEEL PLAASVARS HOENDER is op UITVERKOPING 🔥
WAS R65 p/kg
NOU R59 p/kg
⚡️ Geen groeihormone, geen brine, geen antibiotika
🐓 Gemiddelde gewig van 2kg
🍗 Perfek vir familie-etes, braais en Sondagmiddag
Vars plaashoender soos dit hoort.
Geen water ingespuit nie, daarom hou die hoender sy gewig wanneer dit gaar word.
👉🏼 Meer vleis op die bord - voed maklik ‘n gesin van 5
📍Gebaseer in Dinokeng, Pretoria.
📦 Lewer af in Dinokeng, Pta en Centurion weekliks.
📞 Boodskap gerus vir enige vrae
Ons is OOP 🎉🥳 Voorspoed vir die nuwe jaar, vrede- en vreugdevolle 2026.
🚚 Aflewerings die week Woensdag en Vrydag.