23/04/2026
๐๏ธ Naweek afslag! ๐
Net vir hierdie naweek gee ek โn spesiale afslag op my Happies en Hulp mamma-pakket โ om jou week makliker en jou kind se bordjie vroliker te maak! ๐ฅโจ
Kry enige weekpakket vir slegs R10 (normaalweg R15!) Of Maandpakket vir slegs R40 (normaalweg R50) โ tot Sondag 18:00.
Wat jy kry:
โ
Kindervriendelike kosplan (ontbyt, hoofmaaltyd & peuselhappie)
โ
Maklike inkopielys
โ
Weekbeplanner
โ
โn Bonus happie-resep (wat kinders liefhet!)
Dis eenvoudig, prakties en ontwerp vir jong kinders โ perfek vir besige mammas soos jy.
๐ Jy hoef net vir my โn boodskap te stuur om jou pakket te kies en ek stuur dit vir jou aan in PDF formaat.
โก๏ธ Bestel vanaf Vrydag 18:00 tot voor Sondag 18:00 om voordeel te trek uit hierdie spesiale aanbod!
Baie dankie vir elkeen wat my besigheid ondersteun โ jy help my droom groei ๐
Whatsapp: 079 675 1655
Epos: [email protected]