21/06/2026
AANSOEKE SLUIT 22 JUNIE 2026!!
Ons gewaardeerde kliënt, ’n gevestigde en dinamiese boerdery in die Vryburg-distrik, is op soek na ’n praktiese, tegnies sterk en verantwoordelike Onderhoud- en Instandhoudingsbeampte om ’n sleutelrol te vervul in die instandhouding, herstel en optimale funksionering van die boerdery se toerusting, infrastruktuur en besproeiingstelsels. Meer inligting op ons webblad hieronder https://www.plaasbestuurder.co.za/services/onderhoud-en-instandhoudingsbeampte-2/