05/08/2025
🌬️❄️ Koue weer kom kuier in Rustenburg hierdie Donderdag...** en jy weet mos wat dit beteken! 🧣🔥
Dis sop & vetkoek-tyd by Tuisgemaak Soos Jou Ma Sin!💃🍲
Kom warm jou lyf én jou hart op met ’n **bakkie sop** wat proe soos Ma s’n — en ’n vetkoek so lekker jy wil sommer twee koop (een vir nou, een vir later).
🎯 **Waar?** Tuisgemaak Soos Jou Ma Sin langs Safari Spar
📆 **Wanneer?** Donderdag vanaf 13h00
🍵 **Wat’s op die spyskaart?**
-Heerlike, warm sop (jy ruik dit al van vêr af!)
-Vetkoek wat kraak as jy hom oopbreek – gevul of plain, jy kies!
Bring jou koue voete en warm liefde vir tuisgemaakte kos en ons sorteer die res uit 😉