08/06/2026
Goeie nuus!
My Kombuis bedien nou ook Kiddies Meals!
Kiddies meals slegs beskikbaar saam die hoof etes. Kiddies meals kan ongelukkig nie appart bestel word nie.
Meer info kontak 0656587895
Bestellings sluit om 08h00 in die oggende