Alles wat MALis

Alles wat MALis Snaaks. Regtig. Oorleef & glow saam met my ✨

☕ Koffie voor mense… ALTYD
💖 Alles wat MALis 💖
📦 Pakkies ontvang | 🎁 Reviews & Unboxing
👩‍👧‍👦 Mamma-lewe | ⚖️ Gewigsverlies | 💄 Skoonheid | 🏡 Huis | 🤪 Chaos | ☕ Koffie
Eerlik.

09/09/2026

Ek deel vandag hoe my lash extensions uitgekom het ✨🤍

Ek moet eerlik wees… dis iets waaraan ek nog gewoond moet raak. Ek d**k dit voel vir my op hierdie stadium ’n bietjie **too much** 😅🙈 Maar ek gee myself kans om daaraan gewoond te raak en ek leer nog wat die beste by my pas.

Soos altyd — eerlike reviews, want nie alles werk vir almal dieselfde nie 💕

09/09/2026

Van 80kg gewigsverlies na die volgende hoofstuk… ✨
Hierdie reis was oor soveel meer as net ’n nommer op die skaal. ❤️ Ek het my liggaam teruggekry, maar nou is ek gereed om die laaste deel van my transformasie aan te pak — ’n arm lift om my nuwe selfbeeld te omarm. 💪🏼✨

Dit gaan nie oor perfek wees nie… dit gaan oor trots wees op hoe ver ek gekom het. 🥹❤️
Elke merk, elke uitdaging en elke traan was deel van my storie.

Hier begin ’n nuwe hoofstuk… volg saam met my op hierdie pad. 🤍


















07/09/2026

2 MAANDE LATER… MY HORMONE RESCUE UPDATE!

Ek deel vandag my eerlike ervaring ná 2 maande met ARC Pharmaceutical Hormone Rescue💕🌸

Geen “miracle overnight” claims nie — net my persoonlike ervaring, wat ek raakgesien het en hoe ek tans voel. 🫶🏻

As jy al ooit gewonder het oor Hormone Rescue, hoop ek my update help jou om ’n beter idee te kry van my ervaring. 💗

https://arcpharmaceuticals.co.za/?ref=MALIS10

07/09/2026

🍭 KOM KYK SAAM MET MY! 😍🍬

As jy ’n sweet tooth het, is hierdie plek gevaarlik! 😂🙈 Ek wys julle vandag hoe lyk **Sweet Mart in Crown Mines** — vol lekkernye, snacks en sommer alles wat jou innerlike kind gelukkig maak! 🍫🍭🍿

Wat sou JY eerste in jou mandjie gooi? 👀👇

✨ IETS OPWINDEND KOM BINNEKORT… ✨☕💖Ek het met baie liefde gewerk aan iets spesiaal… en nou is dit amper tyd om dit met j...
03/09/2026

✨ IETS OPWINDEND KOM BINNEKORT… ✨☕💖

Ek het met baie liefde gewerk aan iets spesiaal… en nou is dit amper tyd om dit met julle te deel! 🌸✨

Maak gereed vir Alles wat MALis se Glow Collection🤍
’n Reeks geskep om jou vel te bederf, te voed en daardie natuurlike glow terug te bring. 🌿💧

Van reiniging tot voeding… jou nuwe self-care ritueel is oppad. 💕

Kan nie wag om hierdie nuwe hoofstuk saam met julle te begin nie! 🥹✨

💖

🫧✨ **Skottelgoed was was nog nooit so maklik nie!** ✨🫧Maak plek vir **Mandy se Dishwasher Detergent Tablets** 💚💜Kragtige...
03/09/2026

🫧✨ **Skottelgoed was was nog nooit so maklik nie!** ✨🫧

Maak plek vir **Mandy se Dishwasher Detergent Tablets** 💚💜
Kragtige skoonmaak in elke tablet – verwyder vet en vuilheid en laat jou skottelgoed blink skoon! 🤩

🌿 Bio-afbreekbaar
🚫 Fosfaatvry
🚫 Chloorvry
🚫 Boraxvry
💧 Kleurstofvry

Net **1 tablet per was** en jou skottelgoed kry daardie vars, skoon gevoel sonder die moeite! 🙌

📦 20 tablette per pakkie
💰 Slegs R35 (R1.75 per tablet)
🚚 Courier landswyd beskikbaar

Probeer dit en voel die verskil! 💚

POV: Jy kanselleer nie jou somerplanne nie… jy haal net jou skeermes uit 😏☀️Dankie Betty Smooth vir gladde, sagte vel so...
03/09/2026

POV: Jy kanselleer nie jou somerplanne nie… jy haal net jou skeermes uit 😏☀️

Dankie Betty Smooth vir gladde, sagte vel sonder die gesukkel 💕

Kry joune vandag nog!!

Chantel 076 460 7168

Big shout out to my newest top fans! 💎 Chandri-Ann Janse van Vuuren, Johanna VdMerwe Hefer, Jeandre Lange, Kamilah Franc...
03/09/2026

Big shout out to my newest top fans! 💎 Chandri-Ann Janse van Vuuren, Johanna VdMerwe Hefer, Jeandre Lange, Kamilah Francis, Lenie Jonker, Marie Botha, Ansie Van Stryp, Cindy Labuschagne Nienaber, Sandra Bester, Thelma Botha

Drop a comment to welcome them to our community,

02/09/2026

Nog ’n pakkie wat my dag gemaak het! 😍📦
Van dishwasher capsules wat my huislewe makliker maak, tot boerseep wat skoene wit maak 🧼✨ … en dan die absolute hoogtepunt: die lekkerste, romigste vanilla body butter wat jou laat ruik soos ’n droom 🍦🤍

Dankie Mandy vir die bederf! Ek love dit om nuwe produkte te ontdek en met julle te deel 💕

Mandy 068 050 0919
Bubbels

02/09/2026

Hoeveel keer takseer jy iemand op hulle baadjie, kar, huis of wat hulle wys op sosiale media? 👀

Ons sien net ’n klein stukkie van iemand se storie… maar ons vergeet maklik dat daar soveel meer agter die skerm en agter die klere aangaan. ❤️

’n Mens se waarde lê nie in handelsmerke, geld of voorkoms nie — dit lê in wie hulle is. ✨

Kom ons probeer ’n bietjie minder oordeel en ’n bietjie meer verstaan. 🤍

Address

Rustenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alles wat MALis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Alles wat MALis:

Shortcuts

Share

Category