04/09/2026
🎉 100 BESTELLINGS BEREIK! 🎉
Die Soet Wolk het amptelik ’n ongelooflike mylpaal bereik — 100 bestellings! ☁️✨
Dit lyk dalk op die oog af nie na baie nie, maar vir ’n klein besigheid soos ons s'n beteken elke enkele bestelling die wêreld. Baie dankie aan elkeen van julle vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer! 💖
Om ons dankbaarheid te wys, hou ons ’n spesiale giveaway! Een gelukkige wenner staan die kans om 10× 1-Liter Lekkertes te wen (ter waarde van R150)! 🍭
Hoe om in te skryf:
Follow ons Facebook-blad: Die Soet Wolk
Like & Share hierdie plasing
Tag jou vriende in die kommentaar!
🗓️ Sluitingsdatum: 25 September 2026
🏆 Wenner-aankondiging: Kort na die sluitingsdatum op ons blad!
Baie sterkte aan almal, en nogmaals dankie dat julle Die Soet Wolk help groei! ☁️🌸