Ons Braai Winkel

Website Contact the business

Ons Braai Winkel Ons lewer af landswyd

Ons Braai Winkel verskaf alles, van hoΓ« gehalte vleis, biltong en droΓ«wors tot hout, speserye en selfs ys!Gelee in Vredenburg 04 Bree str en 07 Industria Straat Somerset Wes.

23/10/2026

Mmmmmmm🫰 🫰 🫰 🫰 🫰 🫰

Wat Braai jy vanaand?

Moenie huiwer nie...

Kom maak ’n draai by Ons Braai Winkel en kry alles wat jy nodig het vir ’n lekker naweek om die vuur.

Propvol produkte vir: "wat braai ons vanaand?"

πŸ“ VREDENBURG
04 Bree Straat
πŸ“ž 022 713 1370

πŸ“ SOMERSET-WES
07 Industria
πŸ“ž 021 879 9100

πŸ”₯ ONS BRAAI WINKEL β€” JOU NAWEEK BEGIN HIER! πŸ”₯

20/10/2026

πŸ”πŸ”₯ Beste patties, kom proe self!

Sink jou tande in ons heerlike, sappige BEES PATTIES

Vol geur, lekker vleiserig en perfek vir die braai β€” sit hom op ’n vars broodjie of bun, laai jou gunsteling toppings op en daar’s jou "BESTE ESTE" burger! πŸ”

Kry jou bees patties by Ons Braai Winkel en maak burger-aand ’n behoorlike lekker een!

πŸ“ Vredenburg - 04 Bree str
πŸ“ Somerset-West - 07 Industria str


09/10/2026

DIS NAWEEK. STEEK DIE VUUR AAN!

Die naweek is hier, en dit beteken net een ding…

TYD VIR BRAAI! πŸ”₯

Van sappige tjops tot ’n lekker steak op die kole β€” kom kry jou naweek se vleis by Ons Braai Winkel.

Want ’n goeie naweek begin met goeie vleis op die vuur! πŸ₯©πŸ”₯

πŸ“ VREDENBURG
04 BreΓ«straat
πŸ“ž 022 713 1370

πŸ“ SOMERSET-WES
07 Industria
πŸ“ž 021 879 9100

πŸ”₯ ONS BRAAI WINKEL
Steek die vuur aan. Ons sorg vir die vleis

02/10/2026

πŸ”₯ WAT BRAAI JY DIE NAAWEEK? πŸ₯©πŸ”₯

Die vuur wag, die kole is reg... maar die belangrikste vraag bly:

Wat braai jy die naweek?

By Ons Braai Winkel het ons alles wat jy nodig het om die naweek se braai onvergeetlik te maak – van kwaliteit vleis en braaipakke tot biltong, droΓ«wors en al jou braai gunstelinge.

Maak hierdie naweek die een waar almal vra: "Waar het jy daardie vleis gekry?" 😎

βœ”οΈ Top kwaliteit vleis
βœ”οΈ Braaipakke vir elke begroting
βœ”οΈ Biltong & droΓ«wors
βœ”οΈ Vriendelike diens
βœ”οΈ Alles vir die perfekte braai

πŸ”₯ Ons Braai Winkel – Ons laat jou lyk soos 'n braai baas! πŸ”₯

πŸ“ VREDENBURG
04 Bree Straat
πŸ“ž 022 713 1370

πŸ“ SOMERSET WES
07 Industria Straat
πŸ“ž 021 879 9100

πŸ”₯πŸ₯©πŸ»

πŸ”₯ WE ARE HIRING! πŸ”₯πŸ₯© BLOCKMAN / BUTCHERπŸ“ Somerset WestOns is op soek na ’n betroubare en hardwerkende persoon met blockma...
28/09/2026

πŸ”₯ WE ARE HIRING! πŸ”₯

πŸ₯© BLOCKMAN / BUTCHER
πŸ“ Somerset West

Ons is op soek na ’n betroubare en hardwerkende persoon met blockman/butchery agtergrond om by ons span aan te sluit.

Requirements:
βœ”οΈ Previous blockman/butchery experience
βœ”οΈ Must be comfortable working with meat
βœ”οΈ Reliable & punctual
βœ”οΈ Able to communicate in English & Afrikaans
βœ”οΈ Able to work under pressure

πŸ“§ Apply now:
[email protected]

Please share with someone who may be interested! πŸ₯©πŸ”₯

21/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯ BRAAIDAG IS AMPER HIER! πŸ”₯πŸ‡ΏπŸ‡¦

Die kole gaan gloei, die vure gaan brand,
want diΓ© week vier ons Braaidag regoor ons land!

Ons nooi jou uit om by Ons Braai Winkel te kom draai,
en alles te kry vir ’n dag van lekker kuier en braai.

Goeie vleis, goeie mense en ’n vuur wat brand β€” dis mos hoe ons Braaidag vier in Suid-Afrika, ons land! πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ“ Vredenburg β€” 10 Main Road
(022) 7131370

πŸ“ Somerset-Wes β€” 07 Industria Street
(021)879 9100

Kom maak hierdie naweek een vir die boeke!😎 Kwaliteit vleis, vars biltong, smaaklike chilli bites en heerlike droëwors v...
11/09/2026

Kom maak hierdie naweek een vir die boeke!😎

Kwaliteit vleis, vars biltong, smaaklike chilli bites en heerlike droΓ«wors van Ons Braai Winkel.

Premium vleissnitte, Lekker pittige chilli bites, Vars droΓ«wors en biltong en vele meer!

Maak hierdie naweek een om te onthou – ons het die smaak, jy bring die vuur!

πŸ“ VREDENBURG
04 Bree Straat
πŸ“ž 022 713 1370

πŸ“ SOMERSET-WES
07 Industria Straat
πŸ“ž 021 879 9100

02/09/2026

KLEIN SATERDAG = BRAAI SATERDAG!

Dis tyd om die kole warm te maak en jou vleisbank vol te pak! 😎πŸ₯©

Kom haal jou gunsteling braaivleis, sappige patties, kwaliteit vleis en alles wat jy nodig het vir ’n lekker kuier om die vuur. πŸ”₯

Moenie wag tot die naweek nie β€” maak jou Klein Saterdag een om te onthou! πŸ‘Œ

πŸ“ VREDENBURG 10 Main Road
☎️ 022 713 1370

πŸ“ SOMERSET-WES 07 Industria Street
☎️ 021 879 9100

Address

7 Industria Street
Somerset West
7129

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Braai Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Braai Winkel:

Shortcuts

Share

Category