Giggles & Glue

Giggles & Glue Handmade happiness & creative touches. Custom party favors | Personalized gifts

πŸ’™πŸŽ Vadersdag bederf vir die beste Pa! πŸŽπŸ’™Maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal met ons persoonlike 4-vinger KitKat sjoko...
16/06/2026

πŸ’™πŸŽ Vadersdag bederf vir die beste Pa! πŸŽπŸ’™

Maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal met ons persoonlike 4-vinger KitKat sjokolade wraps! 🍫

✨ Kies uit ons pragtige ontwerpe
✨ Voeg jou eie ontwerp by vir net R10 ekstra (eerste een)
✨ Die perfekte klein geskenkie wat groot glimlagte bring 😊

πŸ’° Slegs R20 elk

Bestel nou en wys vir Pa hoeveel hy vir jou beteken! πŸ’™

πŸ“© Stuur gerus ’n boodskap om jou bestelling te plaas.

πŸ’™πŸ«βœ¨

πŸŽ πŸ’– Persoonlike Party Packs Beskikbaar! πŸ’–πŸŽ Maak jou volgende partytjie ekstra spesiaal met ons oulike, persoonlike party p...
09/06/2026

πŸŽ πŸ’– Persoonlike Party Packs Beskikbaar! πŸ’–πŸŽ 

Maak jou volgende partytjie ekstra spesiaal met ons oulike, persoonlike party packs! βœ¨πŸŽ‰

Perfek vir verjaarsdae, babastorte, skoolfunksies en enige spesiale geleentheid. Elke party pack word met liefde saamgestel en volgens jou tema aangepas. 🎁🌸

✨ Persoonlik met naam en tema ontwerp
🍭 Gevul met lekkernye en verrassings
πŸŽ€ Beskikbaar in verskillende temas en kleure
🎠 Ideaal vir kinders se verjaarsdagpartytjies

Laat ons help om jou spesiale dag nΓ³g meer onvergeetlik te maak! πŸ’•

πŸ“ž Skakel of WhatsApp gerus vir bestellings en navrae:
+27 82 554 2197

Bestel vroeg om teleurstelling te voorkom! βœ¨πŸŽ‰

πŸ’–πŸŽ πŸŽ

🎁 Vadersdag Bekers te Koop! 🎁Op soek na die perfekte Vadersdag-geskenk? β˜•πŸ’™Kyk net hierdie oulike Vadersdag-bekers!✨ Sleg...
08/06/2026

🎁 Vadersdag Bekers te Koop! 🎁

Op soek na die perfekte Vadersdag-geskenk? β˜•πŸ’™

Kyk net hierdie oulike Vadersdag-bekers!

✨ Slegs R55 per beker
🎁 R60 per beker met geskenkverpakking

Maak Vadersdag ekstra spesiaal met ’n unieke beker vir Pa, Oupa of enige spesiale man in jou lewe.

πŸ“ž Skakel of WhatsApp gerus:
+27 82 554 2197

Bestel vroeg om teleurstelling te voorkom! πŸ’™β˜•

β˜•πŸŒˆ Nog n stel COLOR SPLASH KOFFIEBEKERS oppad na die kliΓ«nt! πŸŒˆβ˜•Maak jou koffie tyd ekstra vrolik met ons stunning full c...
01/06/2026

β˜•πŸŒˆ Nog n stel COLOR SPLASH KOFFIEBEKERS oppad na die kliΓ«nt! πŸŒˆβ˜•

Maak jou koffie tyd ekstra vrolik met ons stunning full color splash bekers 😍
Perfek vir geskenke, kantoor, huis of sommer net vir jouself!

✨ Helder kleure
✨ Unieke ontwerp
✨ Ideaal vir enige geleentheid

πŸ’° R65 – Gekleurde oor & binne kant
πŸ’° R45 – Gewone wit beker

Bestel joune vandag voordat hulle uitverkoop β˜•πŸ’₯

β˜•πŸŒˆ COLOR SPLASH KOFFIEBEKERS TE KOOP! πŸŒˆβ˜•Maak jou koffie tyd ekstra vrolik met ons stunning full color splash bekers 😍Per...
27/05/2026

β˜•πŸŒˆ COLOR SPLASH KOFFIEBEKERS TE KOOP! πŸŒˆβ˜•

Maak jou koffie tyd ekstra vrolik met ons stunning full color splash bekers 😍
Perfek vir geskenke, kantoor, huis of sommer net vir jouself!

✨ Helder kleure
✨ Unieke ontwerp
✨ Ideaal vir enige geleentheid

πŸ’° R65 – Gekleurde oor & binne kant
πŸ’° R45 – Gewone wit beker

Bestel joune vandag voordat hulle uitverkoop β˜•πŸ’₯

27/05/2026

β˜•πŸŒˆ COLOR SPLASH KOFFIEBEKERS TE KOOP! πŸŒˆβ˜•

Maak jou koffie tyd ekstra vrolik met ons stunning full color splash bekers 😍
Perfek vir geskenke, kantoor, huis of sommer net vir jouself!

✨ Helder kleure
✨ Unieke ontwerp
✨ Ideaal vir enige geleentheid

πŸ’° R65 – Gekleurde oor & binne kant
πŸ’° R45 – Gewone wit beker

Bestel joune vandag voordat hulle uitverkoop β˜•πŸ’₯

Persoonlik, uniek en perfek vir die bosveld 🐾
24/05/2026

Persoonlik, uniek en perfek vir die bosveld 🐾

Persoonlike sokkies vir ’n span vol talent 🌈🏐
11/05/2026

Persoonlike sokkies vir ’n span vol talent 🌈🏐

Want elke netbalster het ’n perfekte strik nodig πŸŽ€β­
11/05/2026

Want elke netbalster het ’n perfekte strik nodig πŸŽ€β­

Address

Springs

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Giggles & Glue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category