Spijker Bessie Wines

Spijker Bessie Wines Wines that moooove you!

Spijker & Bessie are wines born of neighbourly love, a sense of humour, the compassion of Stellenbosch winemaking celebrities, and, most importantly, a passion for wine.

The story of Spijker Spijker is named after the “stoetbul” (stud bull) of the late iconic South African wine celebrity F...
25/08/2026

The story of Spijker

Spijker is named after the “stoetbul” (stud bull) of the late iconic South African wine celebrity Francis “Duimpie” Bayly.

Duimpie, whose favorite hobby was cattle breeding, was our neighbour and a close family friend.

On the day I presented him a bottle of the finished product, he became very emotional. “I’ve been honoured many times in my life, but this is the first time I’ve been honoured with a bottle of wine,” he exclaimed, shocked and surprised.

Duimpie’s legend, as well as that of his bull Spijker, will now live on!

✨ Vino Camino in Prins AlbertWat ’n naweek van goeie wyn, lekker mense, mooi Karoo-landskappe en natuurlik ’n glasie Spi...
20/08/2026

✨ Vino Camino in Prins Albert

Wat ’n naweek van goeie wyn, lekker mense, mooi Karoo-landskappe en natuurlik ’n glasie Spijker & Bessie🥂

Ons is só dankbaar dat ons deel kon wees van hierdie jaar se Vino Camino - ’n spesiale naweek waar wynliefhebbers, wynmakers en die unieke Karoo-gasvryheid bymekaargekom het.

Dankie, Prins Albert, vir ’n onvergeetlike naweek! ❤️

17/08/2026
Lekkerste proe in Witsand vroeër die maand by .witsand 🥂🔥Dankie Martin Fourie en span vir n heerlike aand.
17/08/2026

Lekkerste proe in Witsand vroeër die maand by .witsand 🥂🔥
Dankie Martin Fourie en span vir n heerlike aand.

It’s happening - the time has come, tomorrow marks the day!🍷 Vino Camino in Prince Albert is here, and you’ll find us po...
13/08/2026

It’s happening - the time has come, tomorrow marks the day!

🍷 Vino Camino in Prince Albert is here, and you’ll find us pouring at ONS Restaurant.

Join the celebration and taste the heart of our craft.

Braai met ‘n heerlike Spijker Malbec op die lekker langnaweek. Veilig reis vir die op die pad vandag 🍷
10/08/2026

Braai met ‘n heerlike Spijker Malbec op die lekker langnaweek.

Veilig reis vir die op die pad vandag 🍷

’n Oomblik vasgevang: die manne in my lewe en die liefde wat my elke dag sterker maak 💛 Vrouedag kom nader, en ek vier d...
06/08/2026

’n Oomblik vasgevang: die manne in my lewe en die liefde wat my elke dag sterker maak 💛

Vrouedag kom nader, en ek vier die vroue wat hul families koester, hul drome bou en hul eie pad stap. Spijker Bessie is deel van daardie reis.

Geniet die lang naweek, hoop jul Spijkers, Bessie en Borrls is gepak!

03/08/2026
Prince Albert, ons sien julle binnekort🍷Op 14 & 15 Augustus sluit Spijker Bessie aan by ’n spesiaal gekeurde groep wynma...
31/07/2026

Prince Albert, ons sien julle binnekort🍷

Op 14 & 15 Augustus sluit Spijker Bessie aan by ’n spesiaal gekeurde groep wynmakers vir die Vino Camino tydens die ‘Prince Albert Wine Festival’.

Kom stap, proe en ontdek - ons sal daar wees.

Address

Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spijker Bessie Wines posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share