14/08/2025
Ek kort jou hulp!
Ek is op ’n missie om uit te vind waar die braaibroodjie vandaan kom: wie dit uitgevind het, en hoe dit gewild geword het? Ek sal dit baie waardeer as jy vyf minute kan afstaan om my te help om hierdie misterie te ontrafel deur 4 vrae te beantwoord - https://forms.gle/jtHmSSxMGSC8AnBi8