Die Braai Stasie Theunissen

Die Braai Stasie Theunissen Kom kry al jou Braai Benodighede en 'n lekker stuk Geelvet Biltong hier by ons!

29/01/2026
Ons het dalk nie 'n braaibroodjie nie, maar ons het lekker vars tuisgemaakte Knoffel brood! Ons belowe jy gaan ook kwyl ...
24/09/2025

Ons het dalk nie 'n braaibroodjie nie, maar ons het lekker vars tuisgemaakte Knoffel brood!
Ons belowe jy gaan ook kwyl terwyl jy hom gaan braai!

Wat is dan nou lekkerder as 'n Geelvet T-bone steak? Ons monde water 🤤 As jou mond ook water, kom koop hom sommer vandag...
20/09/2025

Wat is dan nou lekkerder as 'n Geelvet T-bone steak? Ons monde water 🤤 As jou mond ook water, kom koop hom sommer vandag nog saam met al ons ander lekker snitte.

Waar?
Net by Die Braaistasie 🔥🔥








Wat is die drie belangrikste "B"s hier by die Braai Stasie? 1.Biltong2.Boerewors3.Braai BroodKom koop joune vandag nog. ...
18/09/2025

Wat is die drie belangrikste "B"s hier by die Braai Stasie?

1.Biltong
2.Boerewors
3.Braai Brood

Kom koop joune vandag nog. Waar?

Net by die Braai Stasie 🔥





Water jou mond al heelweek vir lekker Geelvet Biltong, Droëwors en vuurwarm Chilli Bites? Kom koop sommer vandag nog jou...
12/09/2025

Water jou mond al heelweek vir lekker Geelvet Biltong, Droëwors en vuurwarm Chilli Bites?
Kom koop sommer vandag nog joune en sommer 'n bietjie ekstra vir die rugby van môre oggend!
Waar? Net by Die Braai Stasie 🔥







Dis klein Saterdag! En dit beteken jy het 'n verskoning om in die middel van die week te braai 😎Kom koop vir jou lam tjo...
10/09/2025

Dis klein Saterdag!
En dit beteken jy het 'n verskoning om in die middel van die week te braai 😎
Kom koop vir jou lam tjoppies🐑, 'n lekker stukkie Ouma Boerewors en 'n braai brood 🥖
Waar? Net by die Braai Stasie 🔥






Sien jy stukkie Biltong raak wat jou mond laat water? Kom koop hom sommer vandag nog, net hier by die Braai Stasie!     ...
09/09/2025

Sien jy stukkie Biltong raak wat jou mond laat water? Kom koop hom sommer vandag nog, net hier by die Braai Stasie!





Address

60 Piet Retief Straat
Theunissen

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27836263165

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Braai Stasie Theunissen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share