Lip Lekker

Call

Lip Lekker Lip Lekker maak die las van kos maak minder vir jou op groot geleenthede.

Met die skool wat binnekort begin, wil ons graag help om julle ouers se las minder te maak. Kontak Juanita: 082 895 3074
14/01/2024

Met die skool wat binnekort begin, wil ons graag help om julle ouers se las minder te maak.
Kontak Juanita: 082 895 3074

Ons help voorsien vir enige geleentheid! Spyskaart: Slaaie500g: Aartappel R60 Rys R55Kerrie noodle R50 Kool R40Beet R40 ...
29/12/2023

Ons help voorsien vir enige geleentheid!

Spyskaart:

Slaaie
500g:
Aartappel R60
Rys R55
Kerrie noodle R50
Kool R40
Beet R40
Mengel R50
Wortel R45

1kg :
Aartappel R110
Rys R100
Kerrie noodle R95
Kool R75
Beet R75
Mengel R95
Wortel R80

Platters:
Kies jou eie:
Chicken pops
Chicken strips
Buffalo wings
Chicken wings
Meatballs
Cocktail kaas worsies
Chicken samoosas
Beef samoosas
Klein sausage rolls
Kaas, vienna en uie stokkies
Ribbetjies
Boerewors happies
Steak repies
Mini ham en kaas pizzas

Opsies:
* Kies 5 verskillende goed en kry 10 - 12 van elk: R450
* Kies 7 verskillende goed en kry 10- 12 van elke R600
* Kies 9 verskillende goed en kry 10 - 12 van elk R900

Tuisgebakte mini broodjies:
4 x Plain R20
4 x Biltong en feta R25
4 x Bacon en kaas R25
4 x Green peppers, uie en feta R25

Meer oppad !

Bestel asseblief tenminste 'n dag voor die tyd by Juanita: 082 895 3074

27/12/2023

Lip Lekker se doel is om kos maak vir jou minder te maak op groot geleenthede.
Ons maak slaaie, platters, tuisgebakte broodjies en daar gaan nog vele meer by kom.

Address

20 Vincent Tshabalala
Trichardt
2300

Telephone

+27828953074

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lip Lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category