Gamkoo

Gamkoo Gamkoo-plaas. ๐ŸŒณ ๐Ÿ
Ons neem bestellings vir vars vye en doen aflewerings in die Suid-Kaap & dele van die Oos-Kaap.
(2)

Bestel vandag en ervaar die varsheid en kwaliteit van ons vye. ๐Ÿƒ
๐Ÿ“Kammanassie, Uniondale
๐Ÿ“ž 071 229 2975

05/03/2026
Die kleinman se gesig spreek boekdele.  Hierdie jaar kon ons die eerste vy saam met ons klein mannetjie deel. ๐Ÿšœ๐Ÿฅน
18/02/2026

Die kleinman se gesig spreek boekdele. Hierdie jaar kon ons die eerste vy saam met ons klein mannetjie deel. ๐Ÿšœ๐Ÿฅน

Dit is nie net die boorde wat gegroei het nie, maar ons gesin ook. Die 2026-seisoen lyk bietjie anders.
04/02/2026

Dit is nie net die boorde wat gegroei het nie, maar ons gesin ook. Die 2026-seisoen lyk bietjie anders.

En terwyl een seisoen โ€˜stillerโ€™ word, word daar alweer voorberei vir die volgende.
21/05/2025

En terwyl een seisoen โ€˜stillerโ€™ word, word daar alweer voorberei vir die volgende.

โ€˜n Paar kliรซnte se terugvoer. ๐Ÿƒ๐ŸŒณHet julle al van Gamkoo se vye geproe? Laatweet ons gerus jul gedagtes ook - ons hoor gr...
21/04/2025

โ€˜n Paar kliรซnte se terugvoer. ๐Ÿƒ๐ŸŒณ
Het julle al van Gamkoo se vye geproe? Laatweet ons gerus jul gedagtes ook - ons hoor graag.

Tussen reuse. Onder son.
19/04/2025

Tussen reuse. Onder son.

๐ŸŒฑ๐ŸŒฑ
17/04/2025

๐ŸŒฑ๐ŸŒฑ

โ€˜n Vy is maarnet een van DIE mooiste vrugte.๐Ÿ˜
07/04/2025

โ€˜n Vy is maarnet een van DIE mooiste vrugte.๐Ÿ˜

Soms is die mooiste dinge sag, stil, en weggesteek tussen blare ๐Ÿƒ
04/04/2025

Soms is die mooiste dinge sag, stil, en weggesteek tussen blare ๐Ÿƒ

Son op tot sonsak โ˜€๏ธ
27/03/2025

Son op tot sonsak โ˜€๏ธ

Daar was gevra, en daar word gedoen! Binnekort is ons heerlike, gedroogde Evita-vye beskikbaar. ๐ŸŒฟโœจ Hou ons dop vir meer ...
18/03/2025

Daar was gevra, en daar word gedoen! Binnekort is ons heerlike, gedroogde Evita-vye beskikbaar. ๐ŸŒฟโœจ Hou ons dop vir meer inligting!

Address

Kammannasie
Uniondale

Telephone

+27712292975

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gamkoo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category