Mick’s Catering Services

  • Home
  • Mick’s Catering Services

Mick’s Catering Services Catering for all functions and parties
(2)

Dagsê almal.Hier is ons lekker spyskaart vir die week wat voorlê...Bestellings daagliks oop tot 09h00 op 0640559377. Opt...
12/10/2025

Dagsê almal.
Hier is ons lekker spyskaart vir die week wat voorlê...
Bestellings daagliks oop tot 09h00 op 0640559377. Optel tussen 16h00 en 18h00 by ons Drive-Through in Leeu Straat, Rant en Dal.
Betaling EFT, kaart of kontant.
Mooi week vir almal🫡

Naand Almal. Hierdie week het ons weer 'n lekker spyskaart vir jou eetkamertafel.Bestellings is oop tot 09h00 daagliks o...
28/09/2025

Naand Almal.
Hierdie week het ons weer 'n lekker spyskaart vir jou eetkamertafel.
Bestellings is oop tot 09h00 daagliks op 0640559377.
Betaling kaart, kontant of EFT.
Optel tussen 16h00 en 18h00 by ons Drive-Through in Leeu Straat.
Puik week vir almal💪🏼

Daarshy mense. Ons nuwe spyskaart vir Erfenis week is uit. Ek hoop almal braai hierdie Woensdag. Die ander dae het ons w...
21/09/2025

Daarshy mense. Ons nuwe spyskaart vir Erfenis week is uit.
Ek hoop almal braai hierdie Woensdag.
Die ander dae het ons weer lekker etes vir jou tafel.
Onthou, bestellings voor 09h00 daagliks. Optel tussen 16h00 en 18h00 by ons gerieflike Drive-Through on Leeu Straat.
Los jou nommer dan laai ons jou op een van die beste kos groepe ooit.😉
Beste week vir almal🥇

20/09/2025

Mick's Catering Services at your service. 450 happy tummies tonight.
SA Ringball Annual prize giving. No function too big or too small. We do them all.
Book your Year-End function now. Don't delay. We have limited dates available.
0640559377

Daarshy almal.Hierdie week het ons weer 'n lekker spyskaart om na uit te sien.Bestellings is oop tot 09h00 daagliks op 0...
14/09/2025

Daarshy almal.
Hierdie week het ons weer 'n lekker spyskaart om na uit te sien.
Bestellings is oop tot 09h00 daagliks op 0640559377.
Betaling kaart, kontant of EFT.
Optel tussen 16h00 en 18h00 by ons Drive-Through in Leeu Straat.
Great week vir almal🌹

Dagsê mense. Ons lekker nuwe menu is uit vir die week van 8-11 September.Bederf jouself die week en kies van ons wye ver...
07/09/2025

Dagsê mense.
Ons lekker nuwe menu is uit vir die week van 8-11 September.
Bederf jouself die week en kies van ons wye verskeidenheid smaaklike varsgemaakte aandetes.
Bestellings voor 09h00 daagliks en optel by ons Drive-Through in Leeu Straat tussen 16h00 en 18h00. Betalings, kaart, kontant of EFT.
Mooi week almal👏🏻
Gaan voluit💪🏼

More begin Lente!!!! Spring is in the air‼️Om Lente af te skop het ons 'n lekker vars spyskaart wat voorlê.Bestellings i...
31/08/2025

More begin Lente!!!! Spring is in the air‼️
Om Lente af te skop het ons 'n lekker vars spyskaart wat voorlê.
Bestellings is oop tot 09h00 daagliks. Betaling kaart, kontant of EFT.
Optel tussen 16h00 en 18h00 by ons Drive-Through in Leeu Straat.
Awesome week vir almal🌹

Naand al ons liewe mense.Hier is ons lekker spyskaart vir die week.Ons porsies is bekend vir die smaaklikste en grootste...
10/08/2025

Naand al ons liewe mense.
Hier is ons lekker spyskaart vir die week.
Ons porsies is bekend vir die smaaklikste en grootste in ons omgewing en die gerieflikste optel fasiliteit met ons Drive-Through in Leeu Straat, Rant en Dal.
Bestellings sluit daagliks 09h00 en optel is tussen 16h00 en 18h00.
Betalings werk op Eft, kaart of kontant.
Mooi week almal👏🏻❤️
Ps...Los jou nommer dan laai ons jou op ons daaglikse kos groep.

Ons lekker Spyskaart vir die week is vars op die rakke.Bestel direk op 0640559377 voor 09h00 daagliks of sommer vir die ...
03/08/2025

Ons lekker Spyskaart vir die week is vars op die rakke.
Bestel direk op 0640559377 voor 09h00 daagliks of sommer vir die week vooruit.
Optel tussen 16h00 en 18h00 by ons gemaklike Drive-Through in Leeu Straat. Betaling EFT, Kaart of Kontant.
Los jou nommer hier dan laai ons jou op die beste Whatsapp groep op jou foon.🤗😉
Mooi week almal❤️

Naand almal.Ons lekker Spyskaart vir die week is bevestig. Welkom aan al ons nuwe lede op die groep en dankie aan almal ...
27/07/2025

Naand almal.
Ons lekker Spyskaart vir die week is bevestig. Welkom aan al ons nuwe lede op die groep en dankie aan almal wat nuwe mense oplaai.

NB...LOS JOU NOMMER DAN LAAI ONS JOU OP ONS KOS GROEP.

Dankie vir almal se bestellings en positiewe terugvoer. Dit maak ons net nog beter en sterker vir julle.
Onthou, bestellings daagliks voor 09h00 op 0640559377 en optel tussen 16h00 en 18h00 by ons Drive Through is Leeu Straat.
Geseënde week vir almal❤️

Daashy mense.Hier is ons spyskaart vir die nuwe week. Bestel vir die week vooruit of daagliks voor 09h00 op 064 055 9377...
20/07/2025

Daashy mense.
Hier is ons spyskaart vir die nuwe week.
Bestel vir die week vooruit of daagliks voor 09h00 op 064 055 9377.
Afhaal tussen 16h00 en 18h00 by ons Drive-Through in Leeu Straat, Ranten Dal.
Betaling EFT, kaart of kontant.
Mooi week almal.❤️

Na 'n lekker naweek, hiers sommer 'n lekker menu vir die week...Dis al middel Julie en somer is sommer om die draai.🤔😁Pl...
13/07/2025

Na 'n lekker naweek, hiers sommer 'n lekker menu vir die week...
Dis al middel Julie en somer is sommer om die draai.🤔😁
Plaas jou bestellings op 064 055 9377 daagliks voor 9h00 of bestel sommer vir die week vooruit.
Optel tussen 16h00 en 18h00 daagliks by ons Drive-Through in Leeustraat.
Hierdie week se spyskaart is smaakvol en slim. Kom ons eet weer vir 'n slag lekker.
Los jou nommer en ons laai jou op ons groep.
Mooi aand en week vir almal.👏🏻❤️

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mick’s Catering Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mick’s Catering Services:

  • Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service?

Share