Ou Geelkop Gaste Plaas

Ou Geelkop Gaste Plaas Kom rus jou siel in die Kalahari met die melkweg op jou voorstoep ! So 75 km oos van Upington 🌹

Upington
12/10/2026

Upington

Na lang n lang tyd se harde werk DRA ons meubels in.Wat n voorreg.  My pa sal trots gewees het dit weet ek!!!!Danksy hom...
08/10/2026

Na lang n lang tyd se harde werk DRA ons meubels in.
Wat n voorreg. My pa sal trots gewees het dit weet ek!!!!
Danksy hom en my ma
My familie en vriende wat ondertseun het en in my geglo het is n droom bewaarheid….die naweek maak ons reg vir gaste👏🏻🙏🏻🩷💐🎀🙏🏻🙏🏻Dankie aan elkeen van julle wat volg
Waardeer jul insette
Nou bou ons saam en wys ek elke keer se wonderke en heerlike kuiers💐🩷

08/10/2026

Warm koffie, koue bier, smaaklike gin, die keuse bly joune.

Kom verwyl jou vryetyd met die drankie van jou keuse.

07/10/2026

Die Pienk ILoveBoobies Charity Lorrie van Dabner Transport gaan toe. 16 tot 17 Oktober 2026. Sien julle in my "home town" Joepiengton.

Ek daag elke Upingtonner uit om die plasing te "share" asb. Minste wat jy/jul kan doen. Asb en dankie.

Quiver Tree Route - Northern Cape - South Africa Open Africa Kalahari Red Dune Route Lisa van die Kalahari

Goeiemôre Soms gebeur goed wat jou tot stilstand bring!Vandag gesels ons oor vandag hier by Ou GeelkopDankbaarheid vir r...
07/10/2026

Goeiemôre
Soms gebeur goed wat jou tot stilstand bring!
Vandag gesels ons oor vandag hier by Ou Geelkop
Dankbaarheid vir reën die afgelope naweek.
Dankbaar vir die syfers in Noord Kaap vir reën wat almal verstom laat🙏🏻
N Boer in die Kalahari is so afhanklik van reën
Die mooiste fotos kan dan geneem word en ons sit op die stoep en drink die geur van nat rooigrond in….. die aand trek wolke weg en God se kungallery kom navore🙏🏻🎀🩷
Hier in die natuur kan jy jouself kom vind….
Mag jou week ook vol sterre wees👏🏻🙏🏻🌹

Nou is ons so na aan die Einde soos julle sien is die huisie buns reg dat Meubels kan in gedra word. Ek sit die foto van...
28/09/2026

Nou is ons so na aan die Einde soos julle sien is die huisie buns reg dat Meubels kan in gedra word. Ek sit die foto van my pa by omdat dit sy Droom was, al was hy op daardie stadium al in n rolstoel het ons be hom n stoel by die Hek gesit sodat hy self die sweis werk kan doen❣️
Pa ‘I salute you!!👏🏻 jy het my geleer probeer weer tot jy dit regkry.
So nou is ek opgewonde🌹💐🙏🏻👏🏻🌻

Vanaand word ons rustig en site na die stilte!!!!Die boesman se jy sit op die duin tot die siel jou liggaam inneem….Mag ...
09/09/2026

Vanaand word ons rustig en site na die stilte!!!!
Die boesman se jy sit op die duin tot die siel jou liggaam inneem….
Mag jy dit vanaand ervaar
Geelkop Groete en liefde@💐🌹

Goeiemôre Die kamers kom ook nou tot n Einde…. Op die oomblik nog geen kaste want my pa en ma se kaste kom daar in…. Ont...
07/09/2026

Goeiemôre
Die kamers kom ook nou tot n Einde…. Op die oomblik nog geen kaste want my pa en ma se kaste kom daar in…. Onthou julle nog daardie dik laaie wat in n hangkas was…as kind moes ek op my tone staan om in onderste laai by te kom 🤣🫣
Gelukkig kom oupa en ouma grooi se kooi nie daar in nie…. Daardie hobbel matras sal nie vir jul werk nie
Heerlike nuwe sagte beddens vol die vertrek met liefde🌹❤️❣️

Address

Upington
8800

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ou Geelkop Gaste Plaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category