Kerf Biltong Winkels

  • Home
  • Kerf Biltong Winkels

Kerf Biltong Winkels Kerf Biltong Winkel - Vaalpark
Kerf Biltong en Braai Deli - Vanderbijlpark
Lekkerste geelvet biltong!

06/03/2026

By Kerf Biltong & Braai Deli vat ons biltong ernstig…
Kyk net daai geelvet wat smelt in jou mond.
As jy eers begin eet… stop jy nie weer nie.
Kom kry joune vandag by Kerf!
Jy kry ons winkel reg langs Hennies in Vanderbijlpark,
asook in Vaalpark by die Caltex garage.
En moenie worry nie…
ons het genoeg vir almal!

06/03/2026
🌧Braai in die reën?? 🌧Waarom nie! By Kerf Biltong en Braai Deli maak ons als vir jou maklik. Van die keuse om GEELVET BI...
06/03/2026

🌧Braai in die reën?? 🌧Waarom nie!
By Kerf Biltong en Braai Deli maak ons als vir jou maklik. Van die keuse om GEELVET BILTONG te koop tot die besluit om in die reën te braai. Jy gaan by die winkel uit dans in die reen!
Als gerieflik net vir jóu!


27/02/2026
26/02/2026

Braai tyd met Kerf Biltong en Braai Deli!
Kom kry jou vleisi, charcoal en biltong bederf by Kerf! Sien julle die naweek....

❗️Chuck Kaaswors, baie dankie dat jy kom inloer het by Kerf Biltong en Braai Deli, jys 'n legend 🥷💪🏻❗️
21/02/2026

❗️Chuck Kaaswors, baie dankie dat jy kom inloer het by Kerf Biltong en Braai Deli, jys 'n legend 🥷💪🏻❗️

By altwee die Kerf Biltong winkels word geelvet ernstig opgevat.....💛  &BraaiDeliVanderbijlparkLangsHennies
20/02/2026

By altwee die Kerf Biltong winkels word geelvet ernstig opgevat.....💛

&BraaiDeliVanderbijlparkLangsHennies

Address

Caltex Garage Vaalpark

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27662692024

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kerf Biltong Winkels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kerf Biltong Winkels:

  • Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service?

Share