03/10/2026
’n Lekker bord Sondagkos, net soos jy daarvan hou. 💚🍽️
Ons maak môre die kos—jy kom kies jou gunstelinge! Heerlike vleisgeregte, lekker bykosse en iets soets om die ete af te rond.
Kom skep jou Sondagbord by OK Minimark en geniet ’n rustige middag saam met jou mense.