IDAHO Arabiere

IDAHO Arabiere Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from IDAHO Arabiere, Farm, Vryburg.

Idaho Wildfire 4de met ล„ gem spoed van 27,3 oor 120 km ๐Ÿ†๐Ÿ‡๐Ÿป
24/12/2017

Idaho Wildfire 4de met ล„ gem spoed van 27,3 oor 120 km ๐Ÿ†๐Ÿ‡๐Ÿป

Parys 25 November 2017๐Ÿ‡๐Ÿป๐Ÿ†Idaho Shabani en Schalk Wen die 80km algeheel met ล„ tyd van 3:53:36Idaho Desperado en Hannelie ...
02/12/2017

Parys 25 November 2017๐Ÿ‡๐Ÿป๐Ÿ†
Idaho Shabani en Schalk Wen die 80km algeheel met ล„ tyd van 3:53:36
Idaho Desperado en Hannelie behaal ล„ algehele 2de plek met ล„ tyd van 3:53:38 met BC en ook best of the best!
Wat ล„ goeie einde vir die jaar!!!
Baie dankie vir die mooi Fotos Manie Ward!

PARYS 2017...๐Ÿ‡๐ŸปIdaho ShabaniIdaho Desperado
24/11/2017

PARYS 2017...๐Ÿ‡๐Ÿป
Idaho Shabani
Idaho Desperado

Bona Bona 11/11/17Schalk Fourie en Sleipner Abdul wen die 80km algeheel met ล„ tyd van 3:35:22 en verdien ook BC.Hannelie...
12/11/2017

Bona Bona 11/11/17
Schalk Fourie en Sleipner Abdul wen die 80km algeheel met ล„ tyd van 3:35:22 en verdien ook BC.
Hannelie Fourie en Idaho Ghazi is Algeheel 2de met ล„ tyd van 3:36:05. Baie trots op julle!

Spesiale dankie aan ons Grooms (Die Haywardโ€™s) Baie dankie vir die mooi fotos Manie Ward. Ook die Bona Bona span vir ล„ uitstekende rit. Die rit en fasiliteite was regtig perfek gereรซl. Hoop ons sien julle almal volgende jaar by SAIC!

22/10/2017
Stella Uithourit !!!๐Ÿ‡๐Ÿป๐Ÿ†Vrydag 13/10/17: Schalk en Hannelie Fourie ry vir Ramzi en Idaho Desperado en wen die SW 80 km me...
17/10/2017

Stella Uithourit !!!๐Ÿ‡๐Ÿป๐Ÿ†

Vrydag 13/10/17:
Schalk en Hannelie Fourie ry vir Ramzi en Idaho Desperado en wen die SW 80 km met ล„ tyd van 3:39! Die Idaho NOV perde maak ook mooi klaar.

Saterdag 14/10/17:
Schalk Fourie en Swift wen sy eerste 120 km overall met ล„ tyd van 5:40 en verdien ook BC.
Hannelie en Dandrรฉ ry op Idaho Ghazi en Sleipner Abdul en wen die 80 km met ล„ tyd van 3:36. Ghazi verdien ook BC!

Baie trots op julle๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ†

Dandre Nel het ook Faures Top 20 gery met ล„ tyd van 9:45:58 op Abdul... ๐Ÿ† Lekker!!!
01/10/2017

Dandre Nel het ook Faures Top 20 gery met ล„ tyd van 9:45:58 op Abdul... ๐Ÿ† Lekker!!!

Idaho Swiff en Schalk wen Louwna 23/09/17 FEI* 80Km met ล„ tyd van 3:24:35 hulle avg die laaste been 29.6 en kry ook BC.....
01/10/2017

Idaho Swiff en Schalk wen Louwna 23/09/17 FEI* 80Km met ล„ tyd van 3:24:35 hulle avg die laaste been 29.6 en kry ook BC... Trots op julle๐Ÿ†

Address

Vryburg

Telephone

0828385254

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when IDAHO Arabiere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category