Limpopo Braai Hout

Limpopo Braai Hout Sekelbos Braai Hout uit Limpopo vir almal in die Kaap

As jy ordenklike droë braai hout nodig het, in en om Worcester area kontak ons gerus. Lekker droë Sekelbos van uit Limpo...
21/12/2025

As jy ordenklike droë braai hout nodig het, in en om Worcester area kontak ons gerus.

Lekker droë Sekelbos van uit Limpopo

Jurie : 079 882 7520
Liezl: 072 607 7195

Don't miss out on the July special R35 for a 8kg sekelbos braai wood bag. Jurie: 079 882 7520 Liezl: 072 607 7195
11/07/2025

Don't miss out on the July special R35 for a 8kg sekelbos braai wood bag.

Jurie: 079 882 7520
Liezl: 072 607 7195

14/06/2025

🔥8kg sakkie SEKELBOS BRAAI HOUT🔥

Mense vra gedurig of hulle die Sekelbos braaihout in hul kaggels kan gebruik.

My antwoord is ja! Twee stukkies Sekelbos saam met 'n paar stukkies wattel is 'n wenresep vir 'n heerlike kaggelvuur.

🪵Een 8kg sakkie Sekelbos bevat +-16 stukkies hout.

☎️Kontak
Jurie 079 882 7520
Liezl 072 607 7195

Somer of Winter !Braai ,Braai ons. Maak seker jy het genoeg hout ons lewer verniet af in Worcester by jou huis.Onthou on...
09/05/2025

Somer of Winter !

Braai ,Braai ons. Maak seker jy het genoeg hout ons lewer verniet af in Worcester by jou huis.

Onthou ons het net 8kg sakkies.

Bestel nou by Liezl 072 607 7195

Onthou ons lekker braai hout. Al die pad van Limpopo. Dis lekker droog ja 😁😉Kontak my Liezl 072 607 7195
18/04/2025

Onthou ons lekker braai hout. Al die pad van Limpopo. Dis lekker droog ja 😁😉

Kontak my
Liezl 072 607 7195

Braai Braai!!!!Aflewering verniet in Worcester kontak vir pryse vir aflewering op ander bestemmings.Liezl Fourie 072 607...
28/03/2025

Braai Braai!!!!

Aflewering verniet in Worcester kontak vir pryse vir aflewering op ander bestemmings.

Liezl Fourie 072 607 7195

New prices contract me Liezl Fourie for a free delivery in Worcester 📞072 607 7195 Let's Braai!!!!🔥
03/03/2025

New prices contract me Liezl Fourie for a free delivery in Worcester

📞072 607 7195

Let's Braai!!!!🔥

03/02/2025

Luister na die kliënt se terugvoer oor ons Sekelbos Limpopo Braai Hout . Moet nie dit mis nie. Kom ons braai!!!!

30/01/2025

Maak 'n draai by The Enchanted Oak waar jy nie net lekker kos gaan kry nie maar sakkies Limpopo Braai Hout . Droë Sekelbos ❤️

📍R43, Rawsonville

21/01/2025

Moet nie vergeet om ordenklike braai hout te koop nie. Baslose sekelbos bo uit Limpopo net vir jou. R45 per sakkie kontak vir aflewering.

Liezl
072 607 7195

Moet nie die mark mis loop nie!!! Daar is plek vir die kidz om te speel. Vir jou en die res van die gesin om ietsie te e...
21/12/2024

Moet nie die mark mis loop nie!!! Daar is plek vir die kidz om te speel. Vir jou en die res van die gesin om ietsie te eet en te drink.

Oo ja en onthou om 'n sakkie Sekelbos hout te koop vir vanaand se braai.

Kom kom wat wag julle nog gaan kuier bietjie by The Enchanted Oak

17/12/2024

Laat ons braai braai braai die vakansie. Maak seker julle het genoeg braai hout. As julle nie het nie "we got you!" op die hoek van Plataan en Greenwood by Green Wood Market is daar genoeg hout vir almal. En nie net genoeg nie maar verskilende hout ook so maak 'n draai want ons gaan nou BRAAI!!!

Elrina Van der Merwe

Address

Worcester

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 15:00
Saturday 10:00 - 14:00

Telephone

+27726077195

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Limpopo Braai Hout posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Limpopo Braai Hout:

Share

Category