Namgate Guesthouse, Butchery & Farmstead

Namgate Guesthouse, Butchery & Farmstead Gasvrye kuier gastehuis op 'n lieflike plaas in die Suide van Namibie, net buite Grunau.
(1)

Grünau bied die ideale oornag-gastehuis vir almal wat die pad vat
uit Suid-Afrika na ons pragtige natuurskoonryke en gasvrye
Namibië. Met kampgeriewe, groot familiekamers en ‘n gesellige
saamkuier-eetsaal, leen Namgate-gastehuis hom vir groepe,
skooltoere en dan natuurlik ‘n bymekaar-kom-plek vir families wat
saam op toer is. Op eg Afrikaanse boere-manier kuier ons saam op
die plaas, om ‘n binne-braai, en gaan ons as groot vriende uitmekaar
-tot n volgende keer! Met ons ligging (140 km vanaf Noordoewer - B1 - en 1,8 km van
die teerpad), is ons eintlik die plek om te wees as jy Ai-Ais die een
dag en Fish River Canyon’s die volgende dag wil besoek. Gee jou kinders die geleentheid binne hierdie veilige omgewing, te
kom skyfskiet, houtmaak, rivierbraai en miskien nog hul eerste
bokkie skiet met die tradisionele “inlywing”. Ons het ook n slaghuis op die plaas wat jou kan bedien met net die
beste lamsvleis uit die Suide van Namibië en wildswors wat drup
van lekkerte. Ons ontvang julle graag en sal julle wil trakteer op ‘n
heerlike aandete, daarom met voorafbesprekings, gaan ons jou nie
teleurstel nie.

Stop. Turn. Come and experience true Namibian Hospitality. Only @ Namgate Guesthouse📍5km South of Grünau on the B1📞081 4...
25/08/2026

Stop. Turn.
Come and experience true Namibian Hospitality.
Only @ Namgate Guesthouse

📍5km South of Grünau on the B1
📞081 432 6706

Escape the road. Experience true Namibian Hospitality. @ Namgate
07/08/2026

Escape the road.
Experience true Namibian Hospitality.
@ Namgate

Looking for a peaceful stopover on your 🇳🇦 journey? 📍5km South of Grünau on B1
03/08/2026

Looking for a peaceful stopover on your 🇳🇦 journey?

📍5km South of Grünau on B1

📞⁨ +264 81 432 6706✉️ nammgate@gmail.com📍5km South of Grünau on the B1
30/07/2026

📞⁨ +264 81 432 6706
✉️ [email protected]
📍5km South of Grünau on the B1

🇳🇦 Grünau Namgate Guesthouse (Butchery &           Farmstead) 📞⁨ +264 81 432 6706✉️ nammgate@gmail.com📍5km South of Grün...
20/07/2026

🇳🇦 Grünau Namgate Guesthouse (Butchery &
Farmstead)
📞⁨ +264 81 432 6706
✉️ [email protected]
📍5km South of Grünau on the B1

🇳🇦 Grünau Namgate Guesthouse, Butchery &          Farmstead We have gone online. Place your meat order TODAY!CLICK:🔗 htt...
19/06/2026

🇳🇦 Grünau Namgate Guesthouse, Butchery &
Farmstead

We have gone online. Place your meat order TODAY!

CLICK:

🔗 https://pad123.zobaze.shop

📞⁨ ⁨+264 81 432 6706
✉️[email protected]
📍5km South of Grünau on the B1

Address

Grünau
9000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namgate Guesthouse, Butchery & Farmstead posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Namgate Guesthouse, Butchery & Farmstead:

Shortcuts

Share

Category