Salt n Sugar

Salt n Sugar Crafted with love, Salt n Sugar delivers homemade freshness, bringing joy to every bite. ๐Ÿฐ๐Ÿฅง๐Ÿ’›

Sjokolade koek met karamel vulsel en koffie ganache versiering vir n spesiale verjaarsdag๐Ÿซ๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹๐Ÿฐ
24/08/2026

Sjokolade koek met karamel vulsel en koffie ganache versiering vir n spesiale verjaarsdag๐Ÿซ๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹๐Ÿฐ

Cake Drop๐Ÿฐ๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹Yummy Cakes for special moments.
14/08/2026

Cake Drop๐Ÿฐ๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹
Yummy Cakes for special moments.

Heerlike warm tuisgemaakte hoender pasteitjies vir 'n aflewering vandag. Op n koue nat dag soos vandag is dit net die re...
30/07/2026

Heerlike warm tuisgemaakte hoender pasteitjies vir 'n aflewering vandag. Op n koue nat dag soos vandag is dit net die regte lekkerte ๐Ÿซ“๐Ÿด ๐Ÿ˜‹ ๐Ÿ˜‹

Karamel Lekkerte๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹Heerlike dekadente sjokolade koek met karamel.Mรดre se aflewering
22/07/2026

Karamel Lekkerte๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹
Heerlike dekadente sjokolade koek met karamel.
Mรดre se aflewering

Vandag se aflewering en naweek bederf. Heerlike Vlakoek๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹1 sny word 2 snye later ๐Ÿ˜…๐Ÿ˜‰ so lekker en lig is dit
17/07/2026

Vandag se aflewering en naweek bederf.
Heerlike Vlakoek๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹
1 sny word 2 snye later ๐Ÿ˜…๐Ÿ˜‰ so lekker en lig is dit

Sjokolade Brownie KoekMet n sjokolade roomkaas versiering.Hierdie koek is n kombinasie van heerlike fudge sjokolade koek...
29/06/2026

Sjokolade Brownie Koek
Met n sjokolade roomkaas versiering.
Hierdie koek is n kombinasie van heerlike fudge sjokolade koek met brownies in๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹๐Ÿซ๐Ÿช
Werklik n wenner โญ

Yummy Pumpkin Brownies ๐ŸซDiabetic friendlyโญ You can put nuts in or a little bit of choc chipsThis is a favourite in our h...
19/06/2026

Yummy Pumpkin Brownies ๐Ÿซ
Diabetic friendlyโญ
You can put nuts in or a little bit of choc chips
This is a favourite in our house ๐Ÿ’Ÿ ๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹

Wat 'n ongelooflike voorreg is dit om vir jou kleinkinders hulle verjaarsdag koeke te kan bak๐Ÿฅฐ๐Ÿ’Ÿen dit was yum๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹
21/05/2026

Wat 'n ongelooflike voorreg is dit om vir jou kleinkinders hulle verjaarsdag koeke te kan bak๐Ÿฅฐ๐Ÿ’Ÿ
en dit was yum๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹๐Ÿ˜‹

17/05/2026
Om hierdie Mini Cakes te kon maak was soveel plesier ๐Ÿ˜ ๐ŸŽ‰๐ŸŽen om dit te kon maak vir 2 spesiale mense in my lewe wat verja...
21/04/2026

Om hierdie Mini Cakes te kon maak was soveel plesier ๐Ÿ˜ ๐ŸŽ‰๐ŸŽen om dit te kon maak vir 2 spesiale mense in my lewe wat verjaar het dit nog ekstra spesiaal ๐Ÿฅฐ gemaak

Address

Hentiesbaai
9000

Telephone

+264814600377

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Salt n Sugar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Salt n Sugar:

Shortcuts

Share