17/06/2026
Dit was vir ons 'n voorreg om deel te wees van hierdie besondere troue en die spyseniering te verskaf vir so 'n spesiale viering. Elke bord, elke detail en elke happie is met passie en sorg voorberei om die dag nรณg meer besonders te maak.
Baie dankie aan die bruidspaar vir die vertroue in Jules Catering & Functions.
Ons wens julle 'n leeftyd vol liefde, geluk en kosbare oomblikke saam toe. ๐ค๐
Vir enige navrae:
Jules' Catering & Functions Swakopmund
๐ 081 661 0043
๐ค๐ฅโจ