Namaqua Meat Market Swakopmund

Namaqua Meat Market Swakopmund Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Namaqua Meat Market Swakopmund, Meat Wholesaler, 134 Tobias Hainyeko Street, Swakopmund.

16/06/2026

🤩 NUWE SPECIALS 🤩

Maak jou maand warmer met hierdie ongelooflike spesiale aanbiedinge🥳:

✔️ Beef Shin - N$88.95/kg
✔️ Pork Loin Chops - N$86.95/kg
✔️ Game Stew - N$89.95/kg
✔️ Chicken Mix Portion - N$59.95/kg

*aanbod geldig tot voorraad hou*

🎉👨‍👧‍👦 VADERSDAG IS OM DIE DRAAI! 👨‍👧‍👦🎉Nog op soek na die perfekte geskenk vir Pa? By Namaqua Meat Market het ons iets ...
16/06/2026

🎉👨‍👧‍👦 VADERSDAG IS OM DIE DRAAI! 👨‍👧‍👦🎉

Nog op soek na die perfekte geskenk vir Pa? By Namaqua Meat Market het ons iets wat elke pa sal waardeer! 🍖🥩

🎁 Biltong Hampers beskikbaar
✔️Heerlike Biltong
✔️ Droëwors
🎉 Geskenkopsies vir elke begroting

Wys vir Pa hoeveel hy vir jou beteken met 'n geskenk wat hy regtig sal geniet. Geen sokkies of dasse hierdie jaar nie – gee vir hom iets met smaak! 😋

Kom loer gerus in en laat ons jou help om die perfekte Vadersdag-geskenk saam te stel, of skakel ons gerus om jou bestelling in te sit vir die perfekte hamper!

📍 134 Tobias Hainyeko Straat, Swakopmund
📞 064 404 076
📱 081 129 3061 | 081 849 7861

Namaqua Meat Market – Die plek waar Pa se gunstelinge wag!

🔥🥩 SATERDAG IS BRAAIDAG! 🥩🔥Die kole is warm en die naweek is hier! Ons bied die volgende by ons braai:✅ Sosaties✅ Boerew...
13/06/2026

🔥🥩 SATERDAG IS BRAAIDAG! 🥩🔥

Die kole is warm en die naweek is hier! Ons bied die volgende by ons braai:

✅ Sosaties
✅ Boerewors
✅ Pork Belly
✅ Wildsteak
✅ Lamtjops
✅ Steakrolls
✅ Worsrolle
✅ Aartappelslaai & Braaibroodjies

Maak jou braai onvergeetlik met kwaliteit vleis en heerlike bykosse van Namaqua Meat Market.

📍 134 Tobias Hainyeko Straat, Swakopmund
📞 064 404 076

Kom maak gerus `n draai by ons!

🥩🔥 VRYDAG IS BRAAIDAG! 🔥🥩Die naweek is hier, en dit beteken dit is tyd vir lekker vleis en goeie geselskap!Kom besoek Na...
12/06/2026

🥩🔥 VRYDAG IS BRAAIDAG! 🔥🥩

Die naweek is hier, en dit beteken dit is tyd vir lekker vleis en goeie geselskap!

Kom besoek Namaqua Meat Market vir die beste gehalte vleis vir jou braai:

✅ T-Bone Steak
✅ Ribeye Steak
✅ Rump Steak
✅ Lamsrib
✅ Lamstjops
✅ Boerewors
✅ Braaipakke en nog baie meer!

🌟 Vars vleis van topgehalte teen uitstekende pryse.

📍 134 Tobias Hainyeko Straat, Swakopmund
☎️ 064 404 076
📱 081 129 3061 | 081 849 7861
📧 [email protected]

🔥 Onthou: Ons braai elke Saterdag!🔥

Tag jou braai-maat en vertel ons wat vanaand op jou rooster gaan wees!

‼️ VAKANSIEDAG, DIE SLAGHUIS IS TOE‼️Neem kennis dat ons môre, Donderdag 28/05/2026, weens die vakansiedag TOE is. Ons i...
27/05/2026

‼️ VAKANSIEDAG, DIE SLAGHUIS IS TOE‼️

Neem kennis dat ons môre, Donderdag 28/05/2026, weens die vakansiedag TOE is.

Ons is weer Vrydag en Saterdag oop. Onthou ook - Saterdag brand ons vure en ons braai!

🥳 MAANDEINDE-SPECIALS 🥳Lamb Shoulder Chops – N$116.95/kgPork Loin Chops – N$89.95/kgBeef Chops – N$114.95/kgChicken Drum...
27/05/2026

🥳 MAANDEINDE-SPECIALS 🥳

Lamb Shoulder Chops – N$116.95/kg
Pork Loin Chops – N$89.95/kg
Beef Chops – N$114.95/kg
Chicken Drumsticks – N$72.95/kg
Game Stew – N$94.95/kg
Pork Trotters – N$34.95/kg

*aanbod geldig tot voorraad hou*

25/05/2026

‼️ KENNISGEWING ‼️

Ons herinner net al ons kliënte dat ons vandag, 25/05/2026, TOE is. Ons wens vir almal ‘n lekker Afrikadag!

🌍 BLAASKANS OP AFRIKADAG 🌍Neem kennis dat die slaghuis môre, 25/05/2026, TOE is! Lekker rus. Ons is geseënd om op so moo...
24/05/2026

🌍 BLAASKANS OP AFRIKADAG 🌍

Neem kennis dat die slaghuis môre, 25/05/2026, TOE is!

Lekker rus. Ons is geseënd om op so mooie kontitent te kan leef.

13/05/2026

😇 HEMELVAART 😇

Neem kennis dat die slaghuis op Hemelvaartdag, 14 Mei 2026, TOE SAL WEES.

Ons is weer Vrydag 15 Mei 2026 oop vir besigheid.

Lekker rus!

🥩🎄 KERSFEES-VLEISE! 🎄🥩Die kole gloei en die oonde is warm! Maak jou feesmaal ekstra lekker met ons wye verskeidenheid Ke...
18/12/2025

🥩🎄 KERSFEES-VLEISE! 🎄🥩

Die kole gloei en die oonde is warm! Maak jou feesmaal ekstra lekker met ons wye verskeidenheid Kerfees-vleisie. Kom loer gerus in om na al die opsies te kyk. Hier is maar net ‘n paar van hulle - ons het vele méér!

Skakel ons by 064 404 076 vir enige bestellings of navrae.

Address

134 Tobias Hainyeko Street
Swakopmund

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+26464404076

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namaqua Meat Market Swakopmund posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Namaqua Meat Market Swakopmund:

Share