Plot Makalani

Plot Makalani Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Plot Makalani, Farm, Plot 480/15, Ludwigshafen, Tsumeb.

Lusern te koopN$120 per Baal excl VATRonde baleWeeg +-20kgBeskikbaar in TsumebKontak Makalani IrrigationOf Plot Makalani...
22/11/2021

Lusern te koop
N$120 per Baal excl VAT
Ronde bale
Weeg +-20kg
Beskikbaar in Tsumeb
Kontak
Makalani Irrigation
Of Plot Makalani
067-222015/4
067-222173
0816047958
Vir verder besonderhede

Te Koop by Makalani Irrigation & Pumps in Tsumeb.Lusern N$50.00 per baal.Mix N$40.00 per baal.Ronde bale. Weeg +- 23kg p...
08/03/2021

Te Koop by Makalani Irrigation & Pumps in Tsumeb.
Lusern N$50.00 per baal.
Mix N$40.00 per baal.
Ronde bale. Weeg +- 23kg per baal.
Skakel 067-222015/222173
vir verdere navraag

Peer Avo's N$60.00 per kgCocktail Avo's N$70.00 per kgPepperdew N$50.00 per kgSuurlemoene N$30.00 per sakkie +-3kgBeskik...
19/02/2021

Peer Avo's N$60.00 per kg
Cocktail Avo's N$70.00 per kg
Pepperdew N$50.00 per kg
Suurlemoene N$30.00 per sakkie +-3kg
Beskikbaar by Makalani Irrigation & Pumps Tsumeb.
Tel: 067-222015

Lusern te koop.N$100.00 per baal.Bale weeg +- 25kg Beskikbaar in Tsumeb by Makalani Irrigation & PumpsKontak 067-222015/...
20/10/2020

Lusern te koop.
N$100.00 per baal.
Bale weeg +- 25kg
Beskikbaar in Tsumeb by Makalani Irrigation & Pumps
Kontak 067-222015/222173

Ons eerste vars tuin groente is reg om winkel toe te gaan. Te koop by Makalani Irrigation
18/11/2019

Ons eerste vars tuin groente is reg om winkel toe te gaan. Te koop by Makalani Irrigation

Baaltyd op die plot...ons vorder goed al is dit vrek warm.
15/11/2019

Baaltyd op die plot...ons vorder goed al is dit vrek warm.

Mooiste hoender in die land
12/11/2019

Mooiste hoender in die land

Waterlemoene en spanspek maak ook al blomme. Ons was bietjie laat met die plantery maar so leer mens....
12/11/2019

Waterlemoene en spanspek maak ook al blomme. Ons was bietjie laat met die plantery maar so leer mens....

Ons groente tuin vorder mooi. Alles begin nou dra en groot word. Een van die dae gaan ons begin pluk. Harde werk ,maar d...
12/11/2019

Ons groente tuin vorder mooi. Alles begin nou dra en groot word. Een van die dae gaan ons begin pluk. Harde werk ,maar dis lekker om jou hande werk so sien.

Ons het nuwe borde op gesit by die pad se hek. Nou lyk dit al te mooi
12/11/2019

Ons het nuwe borde op gesit by die pad se hek. Nou lyk dit al te mooi

My goedtjies wat in Windhoek verkoop word
08/11/2019

My goedtjies wat in Windhoek verkoop word

Address

Plot 480/15, Ludwigshafen
Tsumeb
9000

Telephone

+264816047958

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plot Makalani posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category