24/06/2026
🌟 🌟 🌟 🌟 🌟 5 star review from Jomarie Vosser: Suid-Afrikaanse Perfeksie in Nederland
Kuierkos is vir my ’n stukkie Suid-Afrika hier in Nederland. Alles smaak soos huis en bring sommer lekker herinneringe terug. Die koeksisters is sonder twyfel die beste wat ek in Nederland gekry het – vars, sappig en perfek soet. Die beskuit is ook heerlik, net soos mens dit van die huis af onthou.
En dan die biltong – beslis die lekkerste biltong in Nederland! Goeie gehalte, uitstekende smaak! Ek kan Kuierkos sterk aanbeveel vir enige Suid-Afrikaner wat ’n bietjie van die huis mis, of vir enigiemand wat eg Suid-Afrikaanse lekkernye wil probeer.
https://www.kuierkos.com/products/droewors