26/10/2026
π£π₯ TWEE PLEKKE. EEN BOMB-FAMILIE. DUBBEL DIE LEKKER! π€ΌββοΈ
Terwyl die een helfte van ons span die Texas-gees by NOAGβs laat kook het, was die res van die Bomb-span besig om die hitte by die Noordvaal-stoeikompetisie in die Menlyn-omgewing op te draai! πͺπ₯
Want waar daar aksie, lekker mense en honger mae isβ¦ is βn BOMB nooit ver weg nie! π€€π£
βn GROOT dankie aan elkeen wat by ons kom inloer het, βn Bomb geniet het en ons ondersteun het! Julle het hierdie naweek een vir die boeke gemaak! β€οΈ
Ons het dalk op twee verskillende plekke gekuier, maar een ding bly dieselfdeβ¦ PRESIES REG LEKKER! π₯
π WIE VAN JULLE HET ONS BY DIE NOORDVAAL-STOEIKOMPETISIE RAAKGESIEN? ππ€ΌββοΈ
fans