Mooikrans Equus

Call Directions Website Contact the business

Mooikrans Equus Perdry , plaaslewe en vrede. Welkom by Mooikrans ! Kom pak hier af en geniet jou vakansie op die plaas 🌾 An indescribable experience!

The 50 beautiful, well-schooled horses are the pride of the farm and are used with much success to facilitate all our educational programmes. In the past 15 years we've been known countrywide for our warm hospitality, the high standard of all our activities and for our impeccable camp facilities. Many guests have stated Mooikrans to be a life-altering experience. Mooikrans is situated on the escarpment on the Highveld of Mpumalanga, between Morgenzon and Amersfoort. Wide open plains, lazily swaying grassland, freshwater streams with crystal clear water, rocky ridges and rolling hills are crossed upon the back of one of our beautiful Western schooled horses.

3 Maaltye Ε„ dag ingesluit 😁Meisies van 10-18 jaar oud Kontak Jordan : 071 914 5543
28/09/2026

3 Maaltye Ε„ dag ingesluit 😁
Meisies van 10-18 jaar oud
Kontak Jordan : 071 914 5543

3 Maaltye Ε„ dag ingesluit 😁Meisies vanaf 13 - 18 jaar Bespreek deur Jordan : 071 914 5543
28/09/2026

3 Maaltye Ε„ dag ingesluit 😁
Meisies vanaf 13 - 18 jaar
Bespreek deur Jordan : 071 914 5543

28/09/2026

En so gaan ons, ons eerste Desember plaasvakansie net vir die girls maak 😊 Datum en koste sal nog volg 🌸 Sien julle amper girls

🐴 Januarie 2027 β€” PERDRY-SKOOL VIR BEGINNERS 🀎Leer die basiese beginsels. Bou selfvertroue. Liefde vir perde.Ek is baie ...
23/09/2026

🐴 Januarie 2027 β€” PERDRY-SKOOL VIR BEGINNERS 🀎

Leer die basiese beginsels. Bou selfvertroue. Liefde vir perde.

Ek is baie opgewonde om aan te kondig dat ek binnekort ’n perdryskool gaan open wat fokus op die belangrikste grondbeginsels van perdry en perdversorging in ’n veilige, geduldige en aangename omgewing.

Of jy heeltemal nuut is met perde, of bloot jou basiese ryvaardighede wil verbeter, sal ons fokus op die bou van ’n sterk fondasie wat jou deur jou hele ryloopbaan sal help.

✨ WAT SAL JY LEER?

🐎 Hoe om ’n perd veilig te nader en te hanteer
🧽 Hoe om jou perd korrek te versorg en te borsel
πŸͺ’ Hoe om ’n perd korrek op te saal en die toom aan te sit
πŸ‡ Korrekte ruiterposisie en basiese hulpmiddels
βš–οΈ Om goeie balans en stabiliteit in die saal te ontwikkel
🐴 Stap, halt, draf en basiese oorgange
🀎 Om selfvertroue en kommunikasie met jou perd te bou
🌿 Hoe om veilig op ’n uitrit te ry
πŸ›‘οΈ Basiese veiligheid vir perd en ruiter
🐎 Algemene perdversorging en stal-etiket

Ons fokus is nie daarop om ruiters so vinnig moontlik na die volgende vlak te jaag nie β€” dit gaan daaroor om die basiese beginsels behoorlik aan te leer.

’n Selfversekerde ruiter begin met ’n goeie fondasie. 🀎

Ideaal vir beginners, kinders, onseker ruiters en enige iemand wat hul basiese ryvaardighede wil verbeter.

πŸ“ Ligging: Mooikrans Equus R35 Amersfoort
πŸ“… Openingsdatum: 1 Januarie 2027
πŸ“ž Besprekings & navrae: Jordan 071 914 5543

Kom leer, ry, groei en bou ’n spesiale verhouding met jou perd. 🐴🀎

Hi all ! I am selling this beautiful Sellier Henri De Rivel English saddle.Includes : Stirrups and stirrup straps Cover ...
16/03/2026

Hi all ! I am selling this beautiful Sellier Henri De Rivel English saddle.

Includes :
Stirrups and stirrup straps
Cover
Genuine sheep skin pad

Size : I have to confirm the size indeed there is interest.

Area : Ermelo / Amersfoort
Transport can be arranged at buyers cost

Price : R20 000

It is still in very very good condition!
There is a scratch or 2 that will be buffed out before going to its new home 🀎

WhatsApp only please πŸ™πŸΌ

14/03/2026

Hallo almal 🀎 Ek het Ε„ klomp perde toerusting te koop;
Saals
Tooms
Saalblokkies en baie meer
Stuur asseblief Ε„ boodskap na 071 914 5543 vir meer inligting en fotos indien daar eenige belangstelling is 🌻

21/01/2026

Smith Horsemanship het onlangs hul basis na Mooikrans verskuif. 🀠

Vanaf 1 Februarie tot einde November 2026 word ’n voltydse Horsemanship Akademie hier aangebied.
Dit is ’n gestruktureerde, praktiese jaarprogram met daaglikse perde-opleiding en mentorskap.

Na die verhuising het twee finale plekke in die 2026-inname oopgegaan.

πŸ’° Programfooi: 11 Maandelikse betaalings van R22 546pm vir die volle jaar (verskeie betaalopsies beskikbaar)
ℹ️ Volledige besonderhede:
πŸ‘‰ https://www.smith-horsemanship.com/horsetraining-academy

Enigiemand wat ernstig belangstel en nΓ‘ die inligting vrae het, kan Roan direk kontak by:
πŸ“ž 0793581051

Die wag is lank … maar dit gaan definitief die moeite werd wees ! Baie opwindende dinge gaan aan op die plaas ! 🀩
13/01/2026

Die wag is lank … maar dit gaan definitief die moeite werd wees !
Baie opwindende dinge gaan aan op die plaas ! 🀩

Address

R35, Farm Mooigelegen
Amersfoort
2490

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooikrans Equus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mooikrans Equus:

Shortcuts

Share

Category