Sizana Beefmasters

Sizana Beefmasters Everything seems impossible, untill it is done. Production Auction
Amersfoort South Africa - 30 July 2025

31/07/2025

BAIE DANKIE aan al ons vriende en belangstellendes wat gister absoluut ongelooflik en Γ± groot sukses gemaak het.

Ons sal hierdie dag vir altyd in ons harte koester, baie dankie vir al die goeie wense, glimlagte en handdruk deur die dag ons waardeer dit opreg.

Mag die belegging in vandag se veiling nie net waarde toevoeg in jou besigheid nie maar mag dit tot blywende samewerking en groot sukses lei.

Ons sien uit na 2026 se veiling en hoop om elkeen weer by ons te verwelkom!

29 Julie 2026 om 11:00 Elandspoort die tuiste van Sizana se prag-diere!

Geniet julle nuwe diere, pas hulle mooi op!

Al ons liefde
Ignus van Niekerk en die Sizana Span!

Baie dankie aan elke borg wat Γ± bydrae gemaak het tot vandag se groot sukses! Julle is nie net besigheids vennote nie ma...
30/07/2025

Baie dankie aan elke borg wat Γ± bydrae gemaak het tot vandag se groot sukses!
Julle is nie net besigheids vennote nie maar eerder goeie vriende!

Baie baie dankie

29/07/2025

Ons is reg vir jou!!! Sien julle mΓ΄re oggend 11:00

29/07/2025

Class of 2025! Our pride and joy! See you tomorrow at the auction.

27/07/2025

3 Days to go!!! Looking forward to seeing you all on Wednesday!

25/07/2025

Looking forward to our Auction WEDNESDAY 30 JULY 2025 @11:00 Ignus van NiekerkSizana Beefmasters Produksieveiling 30 Julie 2025 See you in our Ring!

Oor 1 week hou ons VEILING! Ons sien uit om almal by ons te verwelkom. Ons katalogus is beskikbaar, praat asb met Ignus ...
23/07/2025

Oor 1 week hou ons VEILING!

Ons sien uit om almal by ons te verwelkom.

Ons katalogus is beskikbaar, praat asb met Ignus van Niekerk en Fourie van Vleissentraal

Sizana Beefmasters
Elandspoort Amersfoort
11:00

Welkom in ons Ring!
πŸ’™πŸ€πŸ©΅

22/07/2025

π™†π˜Όπ™π˜Όπ™‡π™Šπ™‚π™π™Ž π˜½π™€π™Žπ™†π™„π™†π˜½π˜Όπ˜Όπ™
π™Žπ™„π™•π˜Όπ™‰π˜Ό π˜½π™€π™€π™π™ˆπ˜Όπ™Žπ™π™€π™ π™‹π™π™Šπ˜Ώπ™π™†π™Žπ™„π™€π™‘π™€π™„π™‡π™„π™‰π™‚

πŸ“… Woensdag 30 Julie 2025
πŸ•š 11:00
πŸ“ Plaas Elandspoort, Amersfoort
☎️ Kontak vir navrae :
(Bemarker) Sakkie Fourie 082 802 2125
(Afslaer) Paul Botha 082 807 5511
(Eienaar) Ignus van Niekerk 082 935 0926

➑️ Vind meer inligting in die kommentaar afdeling! πŸ‘‡

22/07/2025

Produksieveiling 30 Julie - 8dae oor!

19/07/2025

Sizana Beefmasters Produksieveiling 30 Julie 2025

Address

Elandspoort
Amersfoort
2490

Telephone

+27829350926

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sizana Beefmasters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category