22/04/2026
Neem Kennis van ons Afrikaanse Zoom Donderdag Aand.
๐ข๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐๐ฒ๐ฟ๐ฝ:
*๐๐ฒ๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐๐ฒ๐ธ๐ฒ๐ป๐ ๐๐ถ๐ฟ ๐๐ผ๐น๐ผ๐ป ๐๐ฎ๐ป๐ธ๐ฒ๐ฟ.*
๐๐ฎ๐๐๐บ: ๐๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ฎ๐ด, ๐ฎ๐ฏ ๐๐ฝ๐ฟ๐ถ๐น ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ
๐ง๐๐ฑ: ๐ญ๐ต๐ต๐ฌ๐ฌ ๐ถ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฎ๐ฎ๐ป๐ฑ ๐ฟ๐ฆ ๐ฆ๐ ๐๐๐ฑ
Baie jonger mense word nou met Kanker van die Kolon gediagnoseer.
Vir almal wat:
๐ Kolon Kanker Voorkomend wil Optree.
๐ Reeds met Kanker van die Kolon gediagnoseer is.
๐ 'n Natuurlike protokol wil volg.
๐ Wil weet Hoe om te Eet vir Kanker.
๐ฅ Kontak asseblief vir Madeleine op 062 832 4816 vir Zoom lesing toegangskode.
๐ฅ Daar is geen fooi om bytewoon nie.
๐ฅ Die Zooms word nie opgeneem nie.
๐ฅ Net die wat eintlik bywoon kry notas.