Plaas Wegbreek

Plaas Wegbreek We provide self-catering accommodation on a working fruit farm in the Klein Karoo. Choose between Die Appelhuis, Withuis and the more rustic Damhuis.

https://plaaswegbreek.co.za/ Net ‘n hanetree van Barrydale in die Klein Karoo, op die bekende R62-roete, nooi ‘n private klip kothuis jou om te vergeet van die daaglikse mallemeule. Veilig geleë in die berg-omringde Doornriviervallei tussen vrugteboorde, bied die Appelhuis ‘n unieke plaaswegbreek ervaring, stilte, vars lug en wandelroetes. Dit kan ook as basis gebruik word om Barrydale & die R62

se vele besienswaardighede te ontdek. Experience the serenity and safety of a quiet Klein Karoo fruit farm, 7km from Barrydale on the R62-route. The Appelhuis is a beautifully restored old stone cottage, surrounded by orchards and mountains in the Doornriver Valley. Enjoy the privacy and safety of this lovely cottage and several walks on the farm, or use it as a base to explore Barrydale and the R62’s many attractions.

Wow, wat 'n pragtige video van ons nuwe kampplek. Gaan kyk gerus om die ontspanning van Kamp Wegbreek te beleef 🥳 Dankie...
02/09/2026

Wow, wat 'n pragtige video van ons nuwe kampplek. Gaan kyk gerus om die ontspanning van Kamp Wegbreek te beleef 🥳
Dankie Slowtravel retro vir die video, dis uitstekend!

A peaceful private campsite near Barrydale in the Western Cape, wit...

Stilte. Mooi sterre. Ons kothuise het alles wat jy nodig het 🏡✨Kontak ons by admin@vleihoek.co.za vir meer inligting.
20/08/2026

Stilte. Mooi sterre. Ons kothuise het alles wat jy nodig het 🏡✨

Kontak ons by [email protected] vir meer inligting.

Bespreek nou en geniet die mooiste uitsig vanaf die Appelhuis met 'n vuurtjie in die kaggel en ondervloer verhitting tyd...
07/08/2026

Bespreek nou en geniet die mooiste uitsig vanaf die Appelhuis met 'n vuurtjie in die kaggel en ondervloer verhitting tydens die koue wintersdae 🔥🏡🌄

📩[email protected]

23/07/2026

Kamp Wegbreek 🏕️

Kom breek bietjie weg en geniet 'n kamp vuurtjie op die plaas 🔥

📩 [email protected]

Video gemaak deur Rynoster 🙌🏼🙌🏼

20/07/2026

Discover why Barrydale was named South Africa's best small town, from Route 62 scenery and local food to art galleries and country charm.

Withuis 💐- sleeps 4 people- inside and outside braai- a deck overlooking orchards- a dam nearby for fishing, swimming or...
13/07/2026

Withuis 💐

- sleeps 4 people
- inside and outside braai
- a deck overlooking orchards
- a dam nearby for fishing, swimming or canoeing

📩 [email protected] to make your booking.

Come relax at the Appelhuis, Withuis, Damhuis or campsite this winter 🏡🏕️📩 admin@vleihoek.co.za
24/06/2026

Come relax at the Appelhuis, Withuis, Damhuis or campsite this winter 🏡🏕️

📩 [email protected]

18/06/2026

'n Sonsak om 'n kampvuur is net anders 🌅

📩 Bespreek nou jou privaat kampplek by [email protected]

🌟JUNE SPECIAL🌟 Escape to the Appelhuis this June and save 15% when you book directly with us.- sleeps up to 7 people- ou...
03/06/2026

🌟JUNE SPECIAL🌟

Escape to the Appelhuis this June and save 15% when you book directly with us.

- sleeps up to 7 people
- outside braai area
- inside fireplace
- underfloor heating
- kitchenette
- walking along orchards
- cycling
- canoeing

📩 [email protected] to make your booking.

#15%discount plaaswegbreek

Die heel lekkerste om sulke reviews van ons gaste te kry 🍂Maak jou plek nou vas by die Appelhuis, Withuis of Damhuis en ...
14/05/2026

Die heel lekkerste om sulke reviews van ons gaste te kry 🍂

Maak jou plek nou vas by die Appelhuis, Withuis of Damhuis en beleef dit vir jouself 💫

📩 [email protected]

Address

Doornrivier
Barrydale
6750

Opening Hours

Monday 20:00 - 17:00
Tuesday 20:00 - 17:00
Wednesday 20:00 - 17:00
Thursday 20:00 - 17:00
Friday 20:00 - 17:00
Saturday 20:00 - 17:00
Sunday 20:00 - 17:00

Telephone

+27845971281

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaas Wegbreek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category