06/09/2026
🎉 Baie geluk, Ben! 🎉
Dankie vir 11 jaar se getroue diens, harde werk en toewyding. ❤️
Ons waardeer jou ongelooflik baie en is trots om jou deel van die CN Lourens Slaghuis-familie te hê! 🥩👏
Op nog baie suksesvolle jare saam! 🥂❤️