FarmTastic Meats

Directions Contact the business

FarmTastic Meats We as FarmTastic Meats have dedicated ourselves deliver the best meat to our clients.

🎉 FARMTASITC MEATS VERJAAR! ONS VIER DIT MET GAUTENG! 🎉Goeie dag Gauteng! FarmTastic Meats het in Oktober 2022 begin, en...
06/10/2026

🎉 FARMTASITC MEATS VERJAAR! ONS VIER DIT MET GAUTENG! 🎉

Goeie dag Gauteng! FarmTastic Meats het in Oktober 2022 begin, en hierdie maand vier ons amptelik ons verjaarsdag! 🌾🚜 4 Jaar van egte, onverdunde Vrystaatse plaas-na-tafel gehalte!

Weens ons trek na ons nuwe, groter plaasfasiliteit buite Bethlehem was ons ’n rukkie stil... maar die hekke is nou amptelik oop vir ons groot Verjaarsdag-Afleweringstoer op Saterdag, 31 Oktober 2026!

🎁 JOU VERJAARSDAG-BEDERF (Early Bird Bonus):
Omdat ons wil dankie sê vir julle lojaliteit, kry die EERSTE 5 KLIËNTE wat hul bestelling op WhatsApp plaas en hul EFT-bewys stuur, ’n gratis 250g-pakkie van ons Premium Bees Biltong (t.w.v. R125) heeltemal gratis saam met hul boks afgelewer! 🥩🔥

KIES JOU VERJAARSDAG-PLAASPAK (BTW ingesluit): 👇

🏡 DIE VRYSTATER - vir die hele gesin — R1,499.00
• [BEEF MINCE (100%) 3KG | FARMTASTIC BOEREWORS (NO SOY) 3KG | PORK LEG CHOPS 3KG | BEEF BURGER PATTIE 2KG]

🔥 DIE BOER - vir die braai koning — R1,599.00
• [A-CLASS RUMP STEAK 2KG | A-CLASS T-BONE STEAK 1.5KG | FAMILY BOEREWORS 2KG | BEEF SOSATIE (TRADITIONAL CURRY) 1KG | PORK RASHERS HONEY & PINEAPPLE 1KG | SKILDPADJIES 1KG]

👑 DIE BOERVROU - vir die fyn proewer — R1,299.00
• [A-CLASS FILLET 1KG | PORK FILLET 1KG | BONELESS ROLL BACON & CHERRY 1.5KG | SWEET CHILLI SKAAP SOSATIES 1KG | HALLOUMI CHERRI SOSATIE 1KG | LAMB LOIN 1KG]
🚗 DIE PADKOS PAK - vir die lang pad — R749.99
• [BEES BILTONG 0.5KG | BEES DRYWORS 0.5KG | CHILLIE BITES 0.5KG | CABANOSSIE 0.5KG]

🐕 DIE WAGHOND - vir jou beste vriend — R390.00
• [PET MINCE 10KG - Slegs die beste vir jou vriend!]

🚚 ONS GAUTENG VERJAARSDAG-TOER IS: 31/10/2026

🚨 BESTELLINGS & EFT-BETALINGS SLUIT: Saterdag 24 Oktober 2026
Ek ontmoet jou persoonlik by een van ons 4 vaste afleweringspunte in Gauteng:
📍 Vanderbijlpark (Total Energies Sasol)
📍 Boksburg (East Rand Mall)
📍 Pretoria-Oos (Total Energies Stormvoël)
📍 Fairland Walk (Fairland Walk Centre)

📱 HOE OM NOU DIREK TE BESTEL:
Stuur vir ons ’n direkte WhatsApp na 064 501 9176 met jou Pak-keuse, en jou gekose Hub vir aflewering.
Ek stuur dadelik ons bankbesonderhede deur om jou boks via direkte EFT te beklink. Ons werk streng volgens voorafbetalings om die koue-ketting op die Hilux te verseker!

Proe die Plaas. Always Altyd Lekker.
Corné | FarmTastic Meats

🥩 **DIE BOER – PROE DIE PLAAS IN GAUTENG** 🇿🇦Jy hoef nie Bethlehem toe te ry om goeie Vrystaatse vleis te kry nie.Ons va...
14/09/2026

🥩 **DIE BOER – PROE DIE PLAAS IN GAUTENG** 🇿🇦

Jy hoef nie Bethlehem toe te ry om goeie Vrystaatse vleis te kry nie.

Ons vat **Farmtastic se plaasgehalte van die Vrystaat na Gauteng** – en jy tel dit Saterdag by een van ons 4 sentrale optelpunte op.

**DIE BOER** is ons fokus vir September.

👉 Goeie vleis
👉 Ruim pakket
👉 Vars voorberei
👉 Direk vanaf die Vrystaat
👉 **Aflewering na Gauteng ingesluit**

📅 **Afhaal: Saterdag 26 September**

⏰ **BESTELLINGS SLUIT VRYDAG 18 SEPTEMBER**

📍 4 sentrale optelpunte:
• Vanderbijlpark
• Boksburg
• Pretoria
• Fairland Walk Centre

Wil jy joune bespreek?

📲 **WhatsApp 064 501 9176** vir die volledige pakket en om jou bestelling te plaas.

**Proe die Plaas.**
Van die plaas na Gauteng. 🌾🥩

Farmtastic Meats
**Always Altyd Lekker**

🔥 DIE BOER PAK — VIR DIE BRAAI KONING! 🔥Hierdie September bring ons die Plaas na Gauteng! 🥩🔥Ons DIE BOER PAK is propvol ...
04/09/2026

🔥 DIE BOER PAK — VIR DIE BRAAI KONING! 🔥

Hierdie September bring ons die Plaas na Gauteng! 🥩🔥

Ons DIE BOER PAK is propvol gehalte vleis vir die manne wat weet hoe om 'n behoorlike plaasbraai aanmekaar te sit. 🇿🇦

🥩 A-Class Rump Steak – 2 kg
🥩 A-Class T-Bone Steak – 1.5 kg
🌭 Family Boerewors – 2 kg
🥩 Beef Sosatie – 1 kg
🥓 Pork Rashers – Honey & Pineapple – 1 kg
🥩 Skilpadjies – 1 kg

SLEGS R1 599 PER PAK

🚚 GAUTENG-AFLEWERING INGESLUIT

📍 Eerste Gauteng-aflewering: Saterdag 26 September 2026
⏰ Bestellings sluit: Saterdag 19 September

Ons bring die vleis na sentrale optelpunte in Gauteng — jy bestel, ons bring, jy laai en geniet! 👌

📲 Bestel nou op WhatsApp: 064 501 9176

Proe die Plaas.
ALWAYS ALTYD LEKKER.

🌾 ’N NUWE HOOFSTUK BEGIN BY FARMTASTIC MEATS! 🥩September is hier — en ons is opgewonde om vir julle ons verskeidenheid v...
01/09/2026

🌾 ’N NUWE HOOFSTUK BEGIN BY FARMTASTIC MEATS! 🥩

September is hier — en ons is opgewonde om vir julle ons verskeidenheid vleispakke bekend te stel!

Van die alledaagse gesin tot die braai-koning, die fynproewer, die langpad en selfs jou beste vriend… daar is nou ’n FarmTastic-pak vir elke behoefte. ❤️

🥩 DIE VRYSTATER – vir die hele gesin
🔥 DIE BOER – vir die braai-koning
👩‍🌾 DIE BOERVROU – vir die fynproewer
🥓 DIE PADKOS PAK – vir die lang pad
🐾 DIE WERFHOND – vir jou beste vriend

En nou bring ons die Proe die Plaas-ervaring van Bethlehem af Gauteng toe! 🌾🚚

🚚 ONS BRING DIT VAN DIE PLAAS NA GAUTENG!

📍 4 sentrale optelpunte in Gauteng
📅 Eerste aflewering: Saterdag 26 September 2026
⏰ Bestellings sluit: Saterdag 19 September
🚚 Aflewering na Gauteng is ingesluit

Bestel jou pak vooraf, en kom haal dit Saterdag by jou gekose sentrale optelpunt.

En Vrydag begin ons met die eerste een wat ons hierdie September behoorlik gaan uitlig… 👀

🥩 DIE BOER.

Proe die Plaas.
FarmTastic Meats — Bethlehem, Free State

📲 WhatsApp: 064 501 9176
📲 Wil jy eerste van ons nuwe pakkette, aflewerings en spesiale aanbiedinge hoor?

Sluit aan by ons FarmTastic WhatsApp Channel: https://whatsapp.com/channel/0029VaFcwbj7T8bXztB2dv1K

🌾 DIE STORIE GAAN VERDER…Die afgelope paar weke het ons 'n bietjie van ons storie met julle gedeel.Waar ons vandaan kom....
28/08/2026

🌾 DIE STORIE GAAN VERDER…

Die afgelope paar weke het ons 'n bietjie van ons storie met julle gedeel.

Waar ons vandaan kom.
Hoekom ons doen wat ons doen.
En hoekom ons glo goeie vleis begin by goeie mense, goeie produkte en 'n bietjie plaasgevoel. 🥩

Maar nou staan September voor die deur...

En daarmee saam begin 'n nuwe hoofstuk by Farmtastic. 👀

Ons is besig om 'n paar dinge bymekaar te sit wat ons dink julle gaan baie lekker vind.

Meer gerieflik.
Meer waarde.
Meer van die plaas by jou huis.

Ons gaan volgende week begin om dit met julle te deel.

Hou ons dop. 😉

🌾🥩 Proe die Plaas.

Farmtastic Meats
Always Altyd Lekker

🌱 WAAR BEGIN GOEIE VLEIS?Ons glo dit begin by die mense en plekke waar die produk vandaan kom.Op die plaas.By die boere ...
21/08/2026

🌱 WAAR BEGIN GOEIE VLEIS?

Ons glo dit begin by die mense en plekke waar die produk vandaan kom.

Op die plaas.

By die boere en produsente wat elke dag werk om goeie produkte te lewer.

By die sorg waarmee dit gekies, verwerk en voorberei word.

En dan kom ons deel.

By FarmTastic wil ons daardie verbinding tussen die plaas en jou tafel weer sterker maak.

Ons wil hê jy moet nie net weet wat jy koop nie, maar ook ’n bietjie meer verstaan waar dit vandaan kom.

Dit is deel van wat ons bedoel wanneer ons sê:

ONS SIT DIE FARM TERUG IN FARMTASTIC.

Ons is nie die boer nie.

Ons is die skakel wat help om die plaas nader aan jou tafel te bring.

🌿 Proe die Plaas.
Always. Altyd Lekker.

🌾 ONS SIT DIE FARM TERUG IN FARMTASTIC'n Nuwe hoofstuk het begin.FarmTastic is nou terug op die plaas, net buite Bethleh...
14/08/2026

🌾 ONS SIT DIE FARM TERUG IN FARMTASTIC

'n Nuwe hoofstuk het begin.

FarmTastic is nou terug op die plaas, net buite Bethlehem.

Meer ruimte.
Meer fokus.
Dieselfde passie vir goeie vleis.

Ons is opgewonde oor wat voorlê — en ons kan nie wag om dit met julle te deel nie.

🥩 Proe die Plaas.

Always. Altyd Lekker.

📲 WhatsApp Bestellings: 064 501 9176

To all our clients. Have a look at this special!Our next delivery to Gauteng is 28/3/2026 at our various collection poin...
17/03/2026

To all our clients. Have a look at this special!

Our next delivery to Gauteng is 28/3/2026 at our various collection points.

Contact us for more information 064 501 9176

20/01/2026

Good day to all.

We are planning a delivery to Gauteng end off January.

To place orders please contact us on 064 501 9176

Have a Farmtastic day

We appreciate your feedback and compliments! Thank you Ellen Nienaber! 💪🤠🥩FarmTastic Meats : "Always - Altyd - Lekker!" ...
01/01/2026

We appreciate your feedback and compliments!
Thank you Ellen Nienaber! 💪🤠🥩

FarmTastic Meats : "Always - Altyd - Lekker!" 🔥

W/App orders: 064 501 9176
Address: 66 Commissioner Street, Bethlehem, 9701.
Email: [email protected]

Address

66 Commissioner Street
Bethlehem
9701

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FarmTastic Meats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to FarmTastic Meats:

Share