Lilmaur

Lilmaur On tap:
Milk: R13/L , Juice: R10/L, Cleaning materials, Pies, Ice cream and much more.

08/05/2026
Only at Lilmore in Noordhoek!
06/03/2026

Only at Lilmore in Noordhoek!

Ons melk loyalty kaartjies is terug! Kry ñ GRATIS liter melk vir elke 20L wat jy koop! Kom kry jou kaartjie in die winke...
02/10/2025

Ons melk loyalty kaartjies is terug! Kry ñ GRATIS liter melk vir elke 20L wat jy koop! Kom kry jou kaartjie in die winkel en begin spaar.

Net by Lilmore in Warden straat, Noordhoek.

Refil 10L water en betaal net vir 5L! Net vir Oktober maand is dit 50% afslag op water refils vir 10L en meer! NB: Ons n...
02/10/2025

Refil 10L water en betaal net vir 5L! Net vir Oktober maand is dit 50% afslag op water refils vir 10L en meer!

NB: Ons nuwe perseel is in Warden straat, Noordhoek.

Opwindende nuus! Die winkel skuif hierdie naweek na ñ nuwe perseel! Net so entjie weg na die winkel kompleks in Warden s...
25/09/2025

Opwindende nuus! Die winkel skuif hierdie naweek na ñ nuwe perseel! Net so entjie weg na die winkel kompleks in Warden straat. Dit gaan ñ nuwe, verbeterde winkel wees met groot besparings en uitverkopings! Die winkel gaan toe wees hierdie Saterdag 27 September, met die nuwe opening Maandag 29 September.

Groot uitverkoping!
08/09/2025

Groot uitverkoping!

Onthou van ons cleaning combo vir slegs R200! Net by Lilmaur in 5 Tournay Straat, Bayswater.
26/06/2025

Onthou van ons cleaning combo vir slegs R200! Net by Lilmaur in 5 Tournay Straat, Bayswater.

As jy nog nie hierdie noodles probeer het nie, mis jy uit! Verskeidenheid van geure beskikbaar by Lilmaur in 5 Tournay S...
26/06/2025

As jy nog nie hierdie noodles probeer het nie, mis jy uit! Verskeidenheid van geure beskikbaar by Lilmaur in 5 Tournay Straat, Bayswater.

Address

Warden Street, Noordhoek
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27826516397

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lilmaur posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lilmaur:

Share