SA Charolais Breeders Society

SA Charolais Breeders Society South African Charolais Breeders Society

Congratulations to the newly elected 2026 Council of Charolais SA.President: Dami StemmettVice-President: Louwrens Viljo...
15/05/2026

Congratulations to the newly elected 2026 Council of Charolais SA.

President: Dami Stemmett
Vice-President: Louwrens Viljoen

Council Members:
Delwyn Roberts
Willie Venter
Freddie Wasserfall
Andries Dreyer
Andries Swart
Freddie Markram

Wishing this leadership team great success as they guide the Charolais breed into a new season of growth, progress and excellence.

’n Nuwe termyn bring nuwe geleenthede. Mag hierdie raad die Charolais-bedryf met visie, trots en goeie samewerking vorentoe vat. Ons wens julle wysheid, voorspoed en baie sukses toe vir die pad wat voorlê.



Kom kuier vir Charolais SA by NAMPO!Jy sal ons vind in die Yara Animal Nutrition Beeskompleks | Stalletjie 7. 📍Kom gesel...
12/05/2026

Kom kuier vir Charolais SA by NAMPO!

Jy sal ons vind in die Yara Animal Nutrition Beeskompleks | Stalletjie 7. 📍

Kom gesels oor funksionele beeste en die toekoms van die Charolais-bedryf. 🤝

Sien jou daar!



09/05/2026

🏆 CHAMPION GENETICS

📣 Save the Date
🚩Louwcoe Charolais | 15th Production Auction
🗓️ 8 July 2026
📍 Farm Skatkis, Vryburg

30 top bulls & pregnant heifers on offer – functional, fertile genetics that have earned their place in the veld.

🖥️ This year also available ONLINE via Meerkat.



  | LOUWCOE BOBBA spog vanjaar met die SA Stamboek | Plaas MediaNasionale Elite 2026 Diamantbultoekenning Teler: Louwren...
05/05/2026

| LOUWCOE BOBBA spog vanjaar met die SA Stamboek | Plaas Media
Nasionale Elite 2026 Diamantbultoekenning

Teler: Louwrens Viljoen, Louwcoe Charolais
Eienaar: Andries Dreyer, Buffelsvallei Charolais

Louwcoe Bobba se vaar, CB 1100017, was ‘n besonderse bul wat vrugbare vroulike diere geteel het. Sy ma het ‘n koeiwaarde van 110 en ‘n melkindeks van 128.
Bobba het ‘n speenindeks van 122 en ‘n melkindeks van 122, met ‘n vrugbaarheidswaarde van 136 en produksiewaarde van 119.
Hy is ‘n diep bul met goeie bespiering wat baie vleis dra. Struktureel baie korrek.
Verskeie van sy seuns word as stoetvaars gebruik.

Vereistes vir die Elite Diamant-bultoekenning:
💎 Bul is ‘n aktiewe SP (of hoogste afdeling in die ras)-bul.
💎 Moes nog nie vantevore die toekenning ontvang het nie.
💎 Die bul is genomies getoets.
💎 Sy teelwaarde-indekse is voortreflik, met:
• Koeiwaarde >100.
• Vrugbaarheidswaarde >100.
💎 Vereistes vir bul se moeder: Teelwaardes ≥95.
💎 Vereistes vir bul se vaar: Teelwaardes >95.
💎 Vereistes vir bul se nageslag:
• Minimum hoeveelheid >30.
• Aantal tweede-generasie kalwers.
• Nageslag word as teeldiere geselekteer.
• Eerste-generasie retensie, vroulik 60% goedgekeur, manlik 30% goedgekeur.
💎 Die beste bulle ontvang die toekenning.



Freddie Wasserfall – ontvanger van SA Stamboek se Elite 2026 Presidentstoekenning. 🏆’n Ware leier in die stoet- en veebe...
28/04/2026

Freddie Wasserfall – ontvanger van SA Stamboek se Elite 2026 Presidentstoekenning. 🏆

’n Ware leier in die stoet- en veebedryf, wat oor dekades heen sy stempel afgedruk het. Van sy grootwordjare in Namibië tot sy boerdery in Dewetsdorp het hy ’n nalatenskap gebou op betroubare data en produksiedoeltreffendheid.

As voormalige president van SA Stamboek en huidige leier van Charolais SA, het hy altyd die groter prentjie gedien – die vooruitgang van volhoubare beesproduksie in Suid-Afrika.

“Freddie het oor baie jare die rol van adviseur, mentor en ambassadeur vir SA Stamboek vervul. Sy betrokkenheid het bygedra tot die versterking van die organisasie se werksaamhede en reputasie, plaaslik sowel as internasionaal.”

’n Erkenning vir ’n lewe se toewyding aan die bedryf.



At SA’s 7th Texas Beef Bull Sale – Geruné Charolais brings bulls built for performance and profit.30 top-quality Brahman...
27/04/2026

At SA’s 7th Texas Beef Bull Sale – Geruné Charolais brings bulls built for performance and profit.

30 top-quality Brahman, Simmentaler & Charolais bulls, sourced from reputable breeders.

🕛 6 May 2026 | 11:00
📍 Vryburg Showgrounds

📞 Agents: Wouter Mentz - 082 944 0217 | Marco Salmonson - 078 079 0588
📞 Stud & Special Sales: Ramona du Bruin - 083 319 8626
📞 Auctioneer: Theuns Visser - 082 338 1356



Join Ju-Bissch-Ru on 27 May in Vryburg for proven Charolais power.•••
25/04/2026

Join Ju-Bissch-Ru on 27 May in Vryburg for proven Charolais power.



SUMADA se DS 230766 verteenwoordig die Charolais vanjaar in die Elite Bulgroeitoetsklas 2026 - baie geluk, Dami.——𝗩𝗟𝗘𝗜𝗦𝗦...
24/04/2026

SUMADA se DS 230766 verteenwoordig die Charolais vanjaar in die Elite Bulgroeitoetsklas 2026 - baie geluk, Dami.

——

𝗩𝗟𝗘𝗜𝗦𝗦𝗘𝗡𝗧𝗥𝗔𝗔𝗟 – 𝗦𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗠𝗕𝗢𝗘𝗞 𝗘𝗟𝗜𝗧𝗘 𝗕𝗨𝗟𝗚𝗥𝗢𝗘𝗜𝗧𝗢𝗘𝗧𝗦𝗞𝗟𝗔𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟲

Vleissentraal bied in samewerking met SA Stud Book / SA Stamboek elke jaar die Elite Bulgroeitoetsklas-kompetisie vir Fase C- en D-getoetse bulle tydens die Bloem Show in Bloemfontein, aan.

Hierdie jaar kan die visuele kompetisie, as gevolg van die Bek- en Klouseersituasie in ons land, ongelukkig nie plaasvind nie. Erkenning word egter steeds aan die buleienaars van die genomineerde bulle gegee tydens die SA Stud Book / SA Stamboek Nasionale Elite Prysuitdeling wat op 27 April 2026 te Monte Bello Estate, Bloemfontein plaasvind.

Bulle wat op grond van prestasie in ’n Sentrale- of Plaasgroeitoets gekwalifiseer het en deur die betrokke telersgenootskappe genomineer is, neem aan hierdie kompetisie deel.

Hierdie jaar is 24 bulle van verskillende rasse genomineer om aan hierdie gesogte kompetisie deel te neem.

Baie geluk aan elke teler en eienaar met hul nominasies. Voorwaar ‘n besonderse prestasie!

Side by side…“Alone we can do so little; together we can do so much.” – Helen Keller•••
18/04/2026

Side by side…

“Alone we can do so little; together we can do so much.” – Helen Keller



CHAROLAIS - Die Speenkalfkoning 🥊 | The Weaner Calf King 🥊•••
11/04/2026

CHAROLAIS - Die Speenkalfkoning 🥊 | The Weaner Calf King 🥊



Geseënde   ♥️ | Rejoice in His victory, walk in His light.•••
02/04/2026

Geseënde ♥️ | Rejoice in His victory, walk in His light.



Address

118 Henry Street, Westdene
Bloemfontein
9300

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

0514100953

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Charolais Breeders Society posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share