Drakensberger SA

Drakensberger SA Drakensbergers are the true profit breed under extensive conditions in South Africa - In fact, anyw The breed is thus self-sufficient.
(1)

The Drakensberger is totally unrelated to any breed in the world today and is the culmination of the development process through strict selection, based on scientific norms. The existing gene pool cannot be improved and enlarged through the importation of animals, and thus also new genes, when the need arises as in the instance of so many other breeds today.

Die standaard van voortreflikheid is die minimum standaard vir keuring volgens voorkoms en prestasie. Dit word bepunt ui...
16/06/2026

Die standaard van voortreflikheid is die minimum standaard vir keuring volgens voorkoms en prestasie. Dit word bepunt uit 100, en is as volg opgedeel:

Op WhatsApp het ons altyd met 'n "broadcast" boodskappe uitgestuur. Ons het egter nou oorbeweeg na 'n groep (net admins ...
11/06/2026

Op WhatsApp het ons altyd met 'n "broadcast" boodskappe uitgestuur. Ons het egter nou oorbeweeg na 'n groep (net admins kan boodskappe stuur), maar belangstellendes moet self aansluit deur die volgende skakel te volg: https://chat.whatsapp.com/LZrhtyvdjr42I0ATZ1tRCr

"Kyk wat doen 'n blazer". Daar het 'n tendens op TikTok begin om te wys hoeveel beter 'n blazer enigiets kan maak. Aanva...
09/06/2026

"Kyk wat doen 'n blazer". Daar het 'n tendens op TikTok begin om te wys hoeveel beter 'n blazer enigiets kan maak. Aanvanklik was dit mense wat 'n blazer aangetrek het, maar later het enige produk ook by hierdie tendens ingeval. Gaan ons as Drakensbergers ook daarby inval?
Nee wat, ons het nie iets nodig om ons ras beter maak nie!

Baie geluk aan almal wat by ons dinee sertifikate ontvang het! Ons is trots op julle. Vir beste TKP: Kuddes met 25 tot 1...
09/06/2026

Baie geluk aan almal wat by ons dinee sertifikate ontvang het! Ons is trots op julle.
Vir beste TKP: Kuddes met 25 tot 100 koeie gekalf: LC Botha (375 dae TKP met 98 koeie gekalf)
Vir beste TKP: Kuddes met 101 tot 200 koeie gekalf: Jesumar Drakensbergers (370 dae TKP met 114 koeie gekalf)
Vir beste TKP: Kuddes met meer as 200 koeie gekalf: Rouxvus (Pty) Ltd (375 dae TKP oor 201 koeie gekalf)
Vir beste OEK: Kuddes met 25 tot 100 koeie gekalf: Theunissen
Drakensbergers (29 maande oor 37 koeie gekalf)
Vir beste OEK: Kuddes met 101 tot 200 koeie gekalf: Sambesi (31 maande oor 182 koeie gekalf)
Vir beste OEK: Kuddes met meer as 200 koeie gekalf: PWB Uys (29 maande oor 209 koeie gekalf)
Kudde met beste gekombineerde speen teelwaarde: Rouxvus (Pty) Ltd (Gekombineerde Speen Teelwaarde 114 oor 384 kalwers)
In erkenning van buitengewone diens tot bevordering van die ras: Rodney Neuman

Die Genootskap kon 'n spesiale afslag beding met Unistel vir DNA-toetse op profiele en vaderskappe. Vir Drakensbergerbee...
06/06/2026

Die Genootskap kon 'n spesiale afslag beding met Unistel vir DNA-toetse op profiele en vaderskappe. Vir Drakensbergerbeeste is daar tot 10% afslag as meer as 120 toetse gedoen word. Kyk in ons nuusbrief vir meer inligting hieroor.

Wil jy graag in ons dagboek vir 2027 adverteer? Die advertensies word tydens die AJV en Dinee opgeveil. Die advertensie ...
04/06/2026

Wil jy graag in ons dagboek vir 2027 adverteer? Die advertensies word tydens die AJV en Dinee opgeveil. Die advertensie word ook vir die maand wat dit gekoop word op sosiale media ge'boost'. Na aanleiding van onlangse statistiek, is so 'n sosiale media advertensie aan meer as 16 000 mense gesien. Wil jy nie ook jou advertensie soveel trefkrag gee nie?

03/06/2026
01/06/2026

Sien jy ook uit na die Kuddedink? Kyk net hier wat jy kan verwag! Onthou dat jy voor more moet RSVP as jy dit wil bywoon: https://form.jotform.com/261055830698565

Koeie van Rodney wat hy en Pikkie uitgesoek het vir die kuddedink.

Address

118 Henry Street
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drakensberger SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Drakensberger SA:

Share

Category