Leeuwheuvel Bonsmaras

Leeuwheuvel Bonsmaras Trotse bonsmara stoettelers. Plaas is geleë net buite Christiana.

Kwaliteit begin by die koei. •
25/09/2026

Kwaliteit begin by die koei.

•

11 September 2026.BAIE DANKIE aan ieder en elk wat vandag moontlik en spesiaal gemaak het! 💙•
11/09/2026

11 September 2026.

BAIE DANKIE aan ieder en elk wat vandag moontlik en spesiaal gemaak het! 💙

•

28/08/2026

LOT 4 | LHB 24-267

LHB 24-267 is ’n donkerrooi bul! Hy het baie goeie lengte en diepte. Hy is mooi in balans en beweeg gemaklik. Hy het ’n netjiese skrotum en skede met mooi donker kloue. Hierdie bul praat met my!

📅 11 September 2026
📍 Leeuwheuvel, Christiana
⏰ 11:00
💻 SwiftVEE

🔗 Kyk na al die bulle hier:
⁠ https://drive.google.com/file/d/1v0mABM4RXlMDxGMtVcHtRQMRrbZ8UvaZ/view?usp=drivesdk

•

Vroulikheid in die veld. •
27/05/2026

Vroulikheid in die veld.

•

Waar gehalte die voorbeeld stel. •
21/05/2026

Waar gehalte die voorbeeld stel.

•

Address

Bloemfontein

Telephone

+27825512598

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leeuwheuvel Bonsmaras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category