Eendstop

Eendstop Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Eendstop, Food & Beverage, 99 Aliwalstreet, Bloemfontein.

Almal se gunsteling op die oomblik!
15/04/2026

Almal se gunsteling op die oomblik!

Daar het ek dit nou! Gr.3 en sy weet van "dramatic effect"
09/02/2026

Daar het ek dit nou! Gr.3 en sy weet van "dramatic effect"

10/11/2025
Ons het die lekkerste soft centre, choc chip-koekies! Met regte egte Nutella (jy proe die neute)! Kom maak 'n draai!
23/09/2025

Ons het die lekkerste soft centre, choc chip-koekies! Met regte egte Nutella (jy proe die neute)! Kom maak 'n draai!

Graad 1 dogtertjie:"Tannie B, die kos is bussin-bussin!""Sê gou weer my skat?", vra ek met totale verwarring op my gesig...
02/09/2025

Graad 1 dogtertjie:"Tannie B, die kos is bussin-bussin!"
"Sê gou weer my skat?", vra ek met totale verwarring op my gesig. Wat op aarde beteken "bussin"?
"Dit is bussin, Tannie B, bussin-bussin."
"O?Ek is bly?" ,antwoord ek redelik onseker of ek bly moet wees of dalk nie.

So, is ons nou al amper klaar met die 3de kwartaal en ek hoor gereeld dat my kos "bussin bussin" is. Vandag besluit ek om vir Google te vra, wat op aarde beteken "bussin-bussin"?

Die antwoord:
"Bussin'" is a slang term, that means something is exceptionally good, excellent, or delicious, especially food. The phrase "bussin bussin" is simply a more emphatic way of saying "bussin," doubling down on the enthusiasm and implying something is outstanding.

Daar het ons dit. Ek hoop jou dag en veral jou middagete was bussin-bussin!

Beter, hoër, verder, mooier...maar wat as ons harte kan besef. Daar is genoeg son vir ons elkeen. Daar is genoeg seën en...
20/08/2025

Beter, hoër, verder, mooier...maar wat as ons harte kan besef. Daar is genoeg son vir ons elkeen. Daar is genoeg seën en oorvloed in Vader God se hart vir ons elkeen. Ons het nie nodig om iemand anders se kersie dood te blaas nie. Jou kersie gaan nie dan helderder brand nie.

Wat as ons 'n generasie grootmaak wat eerder hul liggies bymekaar voeg en 'n helder, glasende, warm lig vorm.

Vandag se komplimente en vrae wat ek moes beantwoord?"Tannie maak die lekkerste kos.""Kan Tannie enige iets in die snoep...
05/08/2025

Vandag se komplimente en vrae wat ek moes beantwoord?

"Tannie maak die lekkerste kos."
"Kan Tannie enige iets in die snoepie net vat en eet? Dit is mos alles Tannie sin?"
"Tannie lyk mooi."
"Ek hou van Tannie se outfit."
"Ja, Tannie se oorbelle match."
"My ma het gesê ek moet iets gesond koop. Is sjokolade gesond?"

Address

99 Aliwalstreet
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27798914510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eendstop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share