Brahman SA

Brahman SA Brahman Cattle Breeders Society of South Africa. We are proud to promote THE COMPLETE BREED! THE RIGHT CHOICE

23/06/2026

𝗛𝘂𝗹𝗱𝗲 𝗮𝗮𝗻 𝗝𝗮𝗰𝗾𝘂𝗲 𝗘𝗹𝘀
Jacque Els, ’n landbou kundige van formaat, is die afgelope naweek (Saterdag, 20 Junie) oorlede.

“As hoof van die Namibiese Stoettelersvereniging (NSV) vir die afgelope 16 jaar, het hy ’n besondere bydrae gelewer tot die genetiese verbetering van talle rasse in Namibië sowel as Suider-Afrika. Hy het veral Namibiese rasse ondersteun met genomiese ontwikkeling en het ’n kritiese bydrae tot die vleisbedryf gelewer deur sy betrokkenheid by programme soos die Beef Genomics Project (BGP),” sê Ryno van der Merwe, NSV-voorsitter.

Jacque was sy lewe lank by landbou betrokke, destyds ook by die staat. Hy is weens ’n nierkwaal oorlede.

Op sosiale media is hulde aan hom gebring vir sy vriendelikheid, betrokkenheid, kennis en passie wat ’n betekenisvolle bydrae tot die Namibiese stoetbedryf gelewer het.

21/06/2026

Vandag vier ons die vaders van die veld.

Soos elke goeie pa sy nalatenskap bou, bou elke goeie bul die toekoms van ‘n kudde.

Hierdie Vadersdag vier ons nie net die Kruisteelkoning nie, maar ook elke pa wat bou aand die toekoms van Suid-Afrika.

Dankie dat julle oor generasies julle merk laat.

19/06/2026

Die Brahman staan nie verniet as die bekend nie.

Met sy aanpasbaarheid, gehardheid en uitsonderlike basterkrag, voeg die Brahman wêreldwyd waarde toe tot kommersiële kuddes en kruisteelprogramme.

In hierdie video verduidelik Sytze Smit waarom die Brahman steeds die voorkeurkeuse vir suksesvolle kruisteelprogramme is en hoe die ras kan bydra tot verbeterde prestasie in jou kudde. Kyk die video en ontdek waarom die Brahman die ras van keuse vir soveel telers en produsente bly.

Besoek www.brahman.co.za om meer te leer oor .

KommersiëleKudde

The future of   starts here.Today we celebrate the next generation of young farmers who will continue to build the futur...
16/06/2026

The future of starts here.

Today we celebrate the next generation of young farmers who will continue to build the future of the Brahman breed in South Africa.

Happy Youth Day!

15/06/2026

Structural Evaluation of a Brahman Cow.

When selecting Brahman cattle, structural evaluation is essential. Ting Braithwaite explains how assessing a cow’s structure ensures fertility, longevity, and overall herd performance.

Learn how to choose cattle built for long-term success. Watch the full video at https://youtu.be/FeQdoUsZ9mA.

Visit www.brahmansa.co.za for more.

29/05/2026

Die Au Albidus Versveiling is hier!

Onder die beskerming van Genootskap, bring hierdie veiling topgehalte Brahman-genetika na die mark toe. Met bekende telers betrokke by die veiling, word kwaliteit gewaarborg.

📍 Warmbad Veemark
📅 30 Mei 2026
⏰ 11:00

Aanbod sluit in:
▫️ 50 Stoet Vroulik
▫️ 100 Kommersiële Vroulik
▫️ 10 Bulle

Kom kyk self waarom die Brahman is SA is en belê daarin.

Congratulations to the winners of the   Bull Selection Quiz! Thank you to everyone who stopped by at NAMPO 2026 and put ...
29/05/2026

Congratulations to the winners of the Bull Selection Quiz!

Thank you to everyone who stopped by at NAMPO 2026 and put their bull selection skills to the test.

A special congratulations to our winners:

🥇 Karlin Steyn
🥈 Tanya Pieterse
🥉 Arina Liebenberg

Your ability to identify the bull best suited to the production scenario proves that good breeding decisions make all the difference.

Thank you to every breeder, farmer, student, and visitor who participated and made this competition such a success.

We’ll be in touch with the winners regarding their prizes.

DieOmvattendeRas

27/05/2026

In tough conditions, adaptability is everything.

Brahman cattle are built to thrive in hot climates and challenging production systems. Their resilience and hardiness make them one of the most reliable breeds for Southern African farmers.

adapt to perform and are built to last.

Invest in the breed that works as hard as you do.

Dit is amper tyd vir Au Albidus se Versveiling!Hierdie veiling, onder die beskerming van   Genootskap, bring topgehalte ...
25/05/2026

Dit is amper tyd vir Au Albidus se Versveiling!

Hierdie veiling, onder die beskerming van Genootskap, bring topgehalte Brahman-genetika na die mark toe. Met bekende telers betrokke by die veiling, word kwaliteit gewaarborg.

📍 Warmbad Veemark
📅 30 Mei 2026
⏰ 11:00

Aanbod sluit in:
▫️ 50 Stoet Vroulik
▫️ 100 Kommersiële Vroulik
▫️ 10 Bulle

Kom kyk self waarom die Brahman is SA is en belê daarin.

15/05/2026

Alle goeie dinge kom tot ‘n einde, maar gelukkig bly die brahman in Suid-Afrika. Dankie vir ‘n ongelooflike !

Vir elke teler en besoeker wat saam die falilie kom kuier het, ons waardeer julle ondersteuning. Dit bly altyd ‘n voorreg om ons ras te promofeer.

Ons sien julle volgende jaar weer.

Address

6 CP HOOGENHOUT Street, 7 GENIUS LOCI OFFICE PARK
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27514464619

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brahman SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Brahman SA:

Share