Summer Sale 2024

Summer Sale 2024 Santarific & Dormerific’s anual production auction.

11/09/2024

𝐒𝐔𝐌𝐌𝐄𝐑 𝐒𝐀𝐋𝐄 2️⃣0️⃣2️⃣4️⃣✨

Baie dankie aan elkeen wat die dag saam met ons kom spandeer het!
Ons waardeer julle ondersteuning opreg!

BAIE GELUK aan elke koper!👏🏻
Ons wens vir julle net sukses en voorspoed toe en mag julle aankope groot waarde toevoeg!

22/08/2024
09/08/2024
29/07/2024

✨SUMMER SALE 2024✨

Ons nooi julle graag uit om die 10de September te boekmerk op julle kalenders!

Ons beloof om ons beste genetika beskikbaar te stel en dit sal soos altyd ń voorreg wees om julle te ontvang!

🗓️ 10 September 2024
🕚 11:00
📍 Be Human, Middelwater, Brandfort.

Moenie hierdie geleentheid mis nie!!

Summer Sale 2023
Karoo-Ochse Vryburg Edms Bpk
Santa Gertrudis SA
Sombrero Santas
SwiftVee

11/09/2022

SUMMER SALE UITSLAE‼️🐑

Baie dankie aan elke persoon wat die dag saam met ons kom spandeer het, ons waardeer julle ondersteuning.

Dankie ook aan elkeen wat deel was van ons span en gehelp het om die dag ń groot sukses te maak.

Baie geluk aan die kopers!

________

Many thanks to every person who came to enjoy the day with us, we appreciate your support.

Thanks also to everyone who was part of our team and played a role in making the day a big success.

Congratulations to the buyers!

Karoo-Ochse Vryburg Edms Bpk Stud Stock Sales
SwiftVee Ramsem - PTY LTD Absolute Genetics South Africa BOERhier ProAgri Summer Sale 2022

10/09/2022

Baie geluk aan Danie Thomas van Kairos Dormers met die aankoop van die duurste ram, DR 20-22 Checkmate op ons veiling vir R140 000.

Ons sien uit om die impak te sien wat hy gaan maak‼️

Baie dankie vir jou ondersteuning!
_______

Congratulations to Danie Thomas from Kairos Dormers for purchasing the most expensive ram, DR 20-22 Checkmate at our auction for R140 000.

We look forward to seeing the role he is going to play‼️

Thank you for your support!

Summer Sale 2022

Address

R30
Bloemfontein
9323

Telephone

+27794930115

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Summer Sale 2024 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Summer Sale 2024:

Shortcuts

Share

Category