08/01/2026
ππ Dormer 2026 Nasionale Kampioenskap ππ
Die Dormer-ras neem weer die hoofverhoog by die Royal Agricultural Exhibition 2026!
βn Onmisbare geleentheid vir elke teler, produsent en liefhebber van uitstaande vleisgehalte en top-genetika.
π
Programhoogtepunte
πΉ 30 Mei β Dormer Nasionale Kampioenskap
πΉ 31 Mei β Royal Skou Vetlam op die Hak-kompetisie
πΉ 2 Junie β Royal Prestige Slaglam-kompetisie
πΉ 3 Junie β Royal Skou Interras Kampioenskap
π 29 Mei β 3 Junie 2026
π Royal Agricultural Exhibition
π Bespreek jou plek voor 27 Februarie 2026
Liezel: 082 922 4616 | Emmie: 082 770 7998
Genetika. Prestasie. Vleis van wΓͺreldklas.
Dormer β waar kampioene gebou word. πͺπ