Bruljant Brangus

Bruljant Brangus Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bruljant Brangus, Farm, Bloemfontein.

10/10/2026
✨ REINET EN VRIENDE – VEILINGSUITSLAG ✨Wat ’n besonderse dag! ❤️Ons eerste Reinet en Vriende Brangus Veiling is agter di...
04/10/2026

✨ REINET EN VRIENDE – VEILINGSUITSLAG ✨

Wat ’n besonderse dag! ❤️

Ons eerste Reinet en Vriende Brangus Veiling is agter die rug – en ons harte is vol dankbaarheid.

Baie dankie aan elke koper, bieër, teler, borg en vriend wat deel was van hierdie dag. Julle ondersteuning en vertroue in ons genetika word opreg waardeer.

Aan elke verkoper – dankie vir die kwaliteit diere wat julle aangebied het en vir die passie waarmee julle Brangus bou.

Ons is trots op die uitslae, maar nóg trotser op die vriendskappe, vertroue en gedeelde liefde vir die Brangus-ras.

Reinet en Vriende – waar kwaliteit, genetika en vriendskap bymekaar kom. 🖤❤️

Tot volgende keer!

03/10/2026

🐂 ’n Besonderse vers na ’n besondere nuwe tuiste!
Baie geluk aan Schalk Swart van Kameeldrif Brangus met die aankoop van C24952 op die Reinet en Vriende Veiling.
Sy is verseker een van die top verse uit die Bruljant-kudde — vroulik, diep, met uitstekende genetika én boonop ’n rooi-geen draer. 🔥
Schalk, mag C24952 vir jou top nageslag teel en ’n waardevolle merk in die Kameeldrif-kudde maak.
Baie dankie vir jou vertroue in Bruljant Brangus-genetika. ❤️🖤
Schalk Swart

🐂 REINET EN VRIENDE | LOT 19 🐂C24915’n Besonderse koei-en-kalf kombinasie met bloedlyne wat tel! 🔥🔸 Met haar rooi bulkal...
27/09/2026

🐂 REINET EN VRIENDE | LOT 19 🐂
C24915

’n Besonderse koei-en-kalf kombinasie met bloedlyne wat tel! 🔥

🔸 Met haar rooi bulkalf C26139 aan voet
🔸 C26139 se vaar is FHL22200 — ’n besonder dik en diep bul
🔸 Besonderse, beproefde bloedlyne

Hier koop jy nie net ’n vroulike dier nie — jy koop ’n koei én die volgende generasie.

LOT 19 — C24915. Twee generasies waarde in één lot. ❤️🐂

📍 Sangiro Lodge
📅 1 Oktober 2026

𝟓 𝐃𝐀𝐄 𝐨𝐦 𝐭𝐞 𝐠𝐚𝐚𝐧 𝐯𝐢𝐫 𝐑𝐞𝐢𝐧𝐞𝐭 𝐞𝐧 𝐕𝐫𝐢𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐁𝐫𝐚𝐧𝐠𝐮𝐬 𝐕𝐞𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠!📆 01 Oktober 2026🕚 11:00📍 Sangiro Lodge, BloemfonteinLaai die Mee...
26/09/2026

𝟓 𝐃𝐀𝐄 𝐨𝐦 𝐭𝐞 𝐠𝐚𝐚𝐧 𝐯𝐢𝐫 𝐑𝐞𝐢𝐧𝐞𝐭 𝐞𝐧 𝐕𝐫𝐢𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐁𝐫𝐚𝐧𝐠𝐮𝐬 𝐕𝐞𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠!

📆 01 Oktober 2026
🕚 11:00
📍 Sangiro Lodge, Bloemfontein

Laai die Meerkat 𝗮𝗽𝗽 af om aanlyn te kan bie of bie op ons 𝘄𝗲𝗯𝘄𝗲𝗿𝗳 | Download the Meerkat 𝗮𝗽𝗽 to bid online or bid on our 𝘄𝗲𝗯𝘀𝗶𝘁𝗲:
https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1545

𝐕𝐢𝐫 𝐄𝐧𝐢𝐠𝐞 𝐕𝐞𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠 𝐍𝐚𝐯𝐫𝐚𝐞:
Reinet Meyer: 082 923 2639
CR Botha: 079 051 5171
Hennie Goosen: 079 490 4693
AJ Du Plessis: 073 091 3878

𝐌𝐞𝐞𝐫𝐤𝐚𝐭 𝐓𝐞𝐠𝐧𝐢𝐞𝐬𝐞 𝐎𝐧𝐝𝐞𝐫𝐬𝐭𝐞𝐮𝐧𝐢𝐧𝐠:
Suzaan van Eeden: 082 264 3435
Leanie van Ronge: 082 570 2910

24/09/2026

Wanneer tien van die land se mees toegewyde Brangus-telers kragte saamsnoer om hul beste genetika by een veiling aan te bied, weet die bedryf dat dit ’n geleentheid is wat nie misgeloop kan word nie. Brocor Auctions bied die jaarlikse Reinet en Vriende Prestige Brangus-veiling aan op Donderdag, 1 Oktober 2026 om 11:00 by Sangiro Lodge.

Klik op die skakel om meer te lees oor die Reinet en Vriende Prestige Brangus-veiling: https://agriorbit.com/top-brangus-genetika-by-die-reinet-en-vriende-prestige-brangus-veiling/

Brocor Auctions Reinet en Vriende 6 Ster Brangus Bruljant Brangus Duo Maestro Brangus Calcáreo Group Boel Burger Brangus Triangle Farms Brangus & Boerbok Stoet Goue Vallei Brangus Oswald Brangus

🔥 LOT 13 | C24937 🔥’n Baie goed gebalanseerde bul met uitstekende diepte en baie vleis. ’n Bul met volume en kapasiteit ...
24/09/2026

🔥 LOT 13 | C24937 🔥

’n Baie goed gebalanseerde bul met uitstekende diepte en baie vleis. ’n Bul met volume en kapasiteit wat hom laat uitstaan.

💪 Diepte. Balans. Vleis.

▪️ Skrotumomtrek: 440 mm
▪️ Lewendige s***m: 88%
▪️ Morfologie: 88%

📍 Reinet en Vriende Brangus Veiling
📅 1 Oktober 2026
📍 Sangiro Lodge

Address

Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bruljant Brangus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category