Nessie Nessie is a small shop opposite a school keeping the hungry children and parents happy.

Ons nice Tjokker Locker diens is volstoom beskikbaar... slegs R15 en ons gee daai pakkie aan vir wie hom moet kry... Dan...
09/09/2026

Ons nice Tjokker Locker diens is volstoom beskikbaar... slegs R15 en ons gee daai pakkie aan vir wie hom moet kry...
Dankie vir elkeen wat ons idees ens ondersteun...

Heerlike warm hot [tjok]lit so op n koue dag... Ons het nie net skoolklere nie maar ook drink goed en eetgoed...
08/09/2026

Heerlike warm hot [tjok]lit so op n koue dag...
Ons het nie net skoolklere nie maar ook drink goed en eetgoed...

Kom kry n mooi bumper sticker vir jou waentjie, bus, lorrie, trekker, stasiewa ens..Trots Tjokkies
04/09/2026

Kom kry n mooi bumper sticker vir jou waentjie, bus, lorrie, trekker, stasiewa ens..
Trots Tjokkies

01/09/2026
Ons individuele pryse per Tjokkie skoolitem... Ons beskik oor meeste van Tjokkies se skoolitems als beskikbaar in ons wi...
30/08/2026

Ons individuele pryse per Tjokkie skoolitem...
Ons beskik oor meeste van Tjokkies se skoolitems als beskikbaar in ons winkel oorkant die skool...

Ons graad 1 aanbiedinge vir 2027... Kontak ons gerus vir navrae, besprekings en aankope... Ons het ook n 3maande afbetaa...
27/08/2026

Ons graad 1 aanbiedinge vir 2027...
Kontak ons gerus vir navrae, besprekings en aankope...
Ons het ook n 3maande afbetaalopsie...
Tjokkieshop groete

Hiers hul nou... ons 2027 aanbiedinge... vir Graad RR en R Kontak ons gerus vir navrae, besprekings, aankope ens..Tjokki...
27/08/2026

Hiers hul nou... ons 2027 aanbiedinge... vir Graad RR en R
Kontak ons gerus vir navrae, besprekings, aankope ens..
Tjokkieshop

Sit n mooi band om jou Panama hoed... en ondersteun jou Tjokkiespan... bande los te koop of saam met n hoed... Tjokkiesh...
26/08/2026

Sit n mooi band om jou Panama hoed... en ondersteun jou Tjokkiespan... bande los te koop of saam met n hoed...
Tjokkieshop

Address

Louis Bokstreet
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:15 - 16:00
Tuesday 07:15 - 16:00
Wednesday 07:15 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:15 - 14:00

Telephone

+27785011495

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nessie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nessie:

Shortcuts

Share