18/08/2025
Ontmoet vir Ferdinand ons nuutste toevoeging tot die Coetzee gesin.
Mias se beste maatjie. As hy nie op die plaas doenig is nie wil hy gereeld sy boetie vas hou en vir Mamma help om boetie se doek te ruil. N boer in sy hart en n ouboet 10000❤️
Ferdinand Coetzee